Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riet River Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leorna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Relaxing in nature. Wonderfully set in nature, close to the river and beach. Salt of the earth hosts who not just opened up their home but their hearts as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean Pierre D
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Was 'n onvergeetlike kuier! Ek sal beslis die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Cheryl en Mike gaan absoluut uit hulle pad uit om jou te help en gemaklik te laat voel. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. 'n Rustige omgewing net om die draai vanaf nie strand, ons sal beslis weer hier kom bly. Selfs toe ons verdwaal het die aand het Mike ons baie geduldig weer kom haal. Baie dankie Cheryl en Mike vir julle gasvryheid en baie mooi gesindheid met ons verblyf daar, julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Vriendelike mense. Netjiese plek. Groot spasies. Groot kombuis. Lekker kuierplek en braai! Mooi uitsig. Rustige ligging. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Riet River Beach Cottage
Lovely being able to accommodate you all. Hope to see you back again sometime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riet River-weg, Kothuis 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeadb5392b17ece62c770ee0e9a5128307af21056cc84b1f5bf44d16eaa09429a5ba073f456240f00e6a1a123b247d393a8f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Riet River Road, Cottage 16 Riet River 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.560456779375 27.010980563948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang