Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Contractors House

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Steelpoort, 1133, Limpopo
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rietfontein Contractors House is 'n bekoorlike B&B op 'n plaas. Dit bied 'n skilderagtige uitsig oor velde en op die berge, wat die natuurlike skoonheid van die omgewing versterk. Die verblyf is net 10 km vanaf groot myne soos Dwarsrivier, Two Rivers, Oshoek, Thorncliffe, Magareng, Mototolo en Derbrochen. Boonop is dit 30 km vanaf Steelpoort en 55 km vanaf Lydenburg, wat dit 'n ideale verblyfkeuse maak vir diegene wat moet werk of die nabygeleë myne en dorpe besoek.

Verblyf word gebied in 2 kamers en 'n rondawel. Die 2 kamers het verskillende slaap-opsies en gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer. Die rondawel het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rietfontein Plaas, Steelpoort, 1133, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Platorand Limpopo
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, Steelpoort, 1133, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a033d4f3273bf2814712932be01a8a3d3cbc08bb5dd5b78e395b39cd384ae6c40beff45f5f845f58c0bea14d317539bb9cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 3) Rietfontein Farm Steelpoort 1133 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.965979283701 30.217876483107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang