Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Guest & Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bertie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Rietfontein Guest & Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Valerie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B

Rustig en stil.

Baie lekker gebly, rustig en stil sommer vir so 'n vinnige wegbreuk.

Claudia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

The hosts were so friendly and helpful. They made us feel right at home.

Magnificent and the scenery was absolutely breathtaking.

Nomsa K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa K

Super marvelous perfect.

It's a very nice house, very chilled. Everything about that house is exquisite.

Debbie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Wonderful stay in the bush. Hosts are fantastic and very friendly.

Great short 4 days in the bush. Was fantastic, hospitality from hosts was great and will definitely return.

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Thank you for choosing our property. We hope to see you again

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Patrick B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Comfortable and amazing.

It was very nice, and the wildlife was excellent.

Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa D

Absolutely refreshing.

It was an amazing stay and refreshing, though there was no signal. But it helped us to be away from the usual routines. The owner made us feel welcome, no disturbance at all. The game drive was amazing .

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Thanks Marisa. Much appreciated.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Mpho M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Refreshing and tranquil.

It was a great stay. The place is beautiful and open inside and outside. We were surrounded by nature and friendly animals. The owners were very kind and responded so quickly to our everyday needs. I would definitely go back again.

Lethabo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo N

Became one with nature.

Tranquility and serenity place. The giraffe came by to say hi. Amazing views of nature. Lovely game drive. Waking up every morning to see bucks through the window. Would definitely recommend.

Margaret C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C

Peaceful and relaxing.

This is a perfect place to go and escape from all the hustle and bustle of the city. It is so peaceful. We woke up to the view of impala grazing next to the fence line just outside of our window. So special! The owners are friendly and accommodating.

Jan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Bosveld op sy beste.

Rustige bosveldplaas waar mens die natuur kan geniet en rus vir die siel vind.

Nwabisa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nwabisa G

The place is so beautiful and peaceful.

The staff was friendly every morning they came to check on us that showed how they value their clients. All I can say is I’d love to go back for round 2.

Janine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Pragtig, gerieflik, lekker.

Pragtige plaas, skoon, netjiese geriewe, mense baie gasvry.

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

So lekker om in die hele gesin se behoeftes te kan voorsien.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Jaco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Julle sal ons weer sien.

Great mense wat ons soos vriende laat voel het van jare al, baie mooi plaas, natuur en net 'n 10/10 vir hulle.

Zani S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Lekker bosveldwegbreek saam met vriende.

Ons gebruik baie lekkeslaap om plekke te bespreek vir 'n naweek weg en ek moet sê, hierdie plek was sovêr definitief 1 van ons top 5. Die huis is stunning. Ons het so lekker gekuier. Maak 'n bespreking by Rietfontein Guest & Safari Lodge, jy gaan nie spyt wees nie. Ons kom verseker weer lekkeslaap by Rietfontein Guest & Safari Lodge.

Lucius N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius N

Probably one of, if not the best places I have stayed at.

The lodge is not your typical bush accommodation. It is modern and well-equipped with everything you could need in a beautiful location. The hosts are the friendliest and most helpful people you could meet. They went above and beyond for us and really made our stay worth every cent. Thank you to Bertie and Annie for your hospitality, we will definitely be back soon.

Iewan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iewan S

Rustig, skoon, mooi.

Die verblyf was baie lekker.

Zelda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Rustige, ontspanne atmosfeer in die pragtigste bosveldnatuurskoon en wild.

Vriendelike, hartlike en gasvrye ontvangs deur die eienaars self (Annie en Bertus is twee dierbare, omgee mense). Hulle het uit hulle pad gegaan en die ekstra myl geloop om dit so gerieflik en aangenaam as moontlik vir ons te maak. Ons het in die Safari Lodge gebly, wat nie baie luuks is nie, maar wel baie gerieflik, netjies en skoon is. Sommer dadelik tuis gevoel. Ons wou sommer net daar bly en nie terug huistoe gaan nie.

Marie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie G

Heerlike wegbreek. Rustige en ontspanne atmosfeer. Die kombuis is goed ingerig met alles wat nodig is. Die kuierarea is gemaklik en ruim.

Die 4 km-grondpad na die lodge kan aandag geniet. Daar kan meer gedoen word om die verblyf vir gaste tydens beurtkrag gemakliker te maak. Die pomp wat water na die kamer pomp is van elektrisiteit afhanklik. Gevolglik is die waterdruk af en kan daar nie gestort word of water gebruik word tydens beurtkrag nie. Dit sal ook van nut wees om gaste, sover moontlik, van 'n beurtkragskedule te voorsien, aangesien daar nie sterk selfoonopvangs is vir gaste om self die skedule af te laai nie.

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marie.
Die 4 km grondpad is buite ons beheer want dit is ‘n provinsiale pad, en ons is afhanklik van die munisipaliteit om dit te skraap.
Ons lodge is afhanklik van ‘n water drukpomp sisteem en gedurende beurtkrag is daar gewoonlik dan nie water nie. Die gas was duidelik ingelig daaroor, en verduidelik dat hulle moet stort wanneer daar krag is.
Beurtkrag skedules verander gereeld en ons val tussen 2 munisipaliteite, dus is daar nooit regtig ‘n akkurate skedule beskikbaar nie.
Die selfoon sein is voldoende en het ons nog nooit enige gaste gehad wat ‘n probleem daarmee gehad het nie. Soms a.g.v. beurtkrag is daar ook nie selfoon sein nie.

Dankie vir die resensie, met dit stel dit ons in staat om te verbeter waar ons kan, en ook gaste meer op hoogte te probeer hou van die beurtkrag situasie wat ons land onder gebuk gaan asook die munisipaliteite wat dit maar uitdagend maak alhoewel hulle redelik gereeld die grondpad skraap.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Lizelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Beste wegbreek en herlaaityd as gesin waarvoor ons kon vra!

Die stilte, privaatheid, natuurskoon, sterrehemel, braaivleisvure, swembad en die gerief van ons huis wat keurig versier en ingerig is was net wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir die van Niekerk's wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel! Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Tara E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara E

Definitely going back.

This was the second time we were at Bertie and Annie, and really enjoyed it both times. They are awesome people. We will see you next year.

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Thanks Tara for visiting us. We enjoyed having you. Please come again.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Marinda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Word ten sterkste aanbeveel. Wonderlike akkommodasie en uitsig.

Die lodge is ruim, pragtig gemeubileer, fantasties toegerus met alles wat nodig is. Die rustigheid, kalmte en natuurskoon is ongelooflik. Baie vriendelik ontvangs en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Dankie Bertie vir die uitstekende wildsrit.

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Marinda vir ‘n positiewe resensie. Dit was ’n voorreg om julle te ontvang.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Absoluut uitstekend in alle opsigte.

Wat 'n fantastiese lekker plek. Ek kan dit 100% aanbeveel vir pare of groter groepe. Uitstekend, van die gasvryheid van die eienaars, luxury van die plek, netheid, waarde vir geld, toerusting, beddegoed, braaihout, omgewing, views en die privaatheid. Kon gaan stap, baie voëls en wild om te besigtig. Baie dankie Bertie en Annie vir 'n fantastiese naweek by jul lodge. Sal beslis weer besoek. Volpunte vir julle !

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan!
Altyd lekker om goeie kommentaar te ontvang. Dit is vir ons aangenaam om ons plek weer netjies terug te ontvang.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Thulani N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani N

We had an awesome stay. The host was friendly. It was a home away from home.

The place is nice and quiet. Close to nature. Enjoyed the game drives. The kitchen is fully equipped, including a nice braai area. Will definitely come back!

Rietfontein Guest & Safari Lodge se terugvoer

Thank you, Thulani.

Rietfontein Guest & Safari Lodge
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-weg, Rietfontein-plaas Erfdeel 14, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a678287a7be4ad2884c8a993abaf1192fe3c3eac794804e3d35e123d53403de8e75b6fce5d972afc6744d6d2934e5ed11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Nooitgedacht Road Rietfontein Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.797786387937 28.215205989331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang