Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Henk D
1 nag
5.0
Aug 2024

Very nice. Very friendly and helpful hosts. Such a nice and quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Buite stap in die stilte van 'n goedopgepaste Karoo plaas. By Rietfontein Selfsorg het ons elke dag buite geniet van die ruimte en stilte met ons besige kinders. Onder andere het Joseph die seuns gewys waar om skerpioene te vind in die koppies. Op die grasperk kon ons bal speel. 'n Verfrissende afwesigheid aan die stad se afleidinge, gee ruimte vir tyd met mekaar, bordspelle en die bewondering van die deur God geskepte natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese stilte wegbreek. Ongelooflike lekker tyd op die plaas gehad. Die stilte is oorverdowend en die gasvryheid van beide was ongelooflik. Dit was uit en uit die ideale wegbreek uit die stad en ongelooflike lekker familie tyd sonder onderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus R
1 nag
5.0
Sep 2023

Lekker stil. Stil, veilig, skoon en netjies en baie vriendelik ontvang. Sal weer gebruik maak wanneer weer in die omgewing moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2023

Good Excellent and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tihan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Vreedsaam, genotvol en rustig. Oor Kersfees vir 2 nagte gebly. Joseph het baie moeitie gemaak met ons verblyf. Baie vriendelik en goeie kennis van die omgewing. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Ons het 'n waarde vir geld een nag oorslaap gesoek vir ons reis Kaapstad toe en Rietfontein het nie teleurgestel nie. Joseph en Ilze het ons gasvry ontvang en baie tuis laat voel en ons het die rustigheid van die Karoo terdeë waardeer na 'n lang dag op die pad. Die grondpad tussen Leeu Gamka en die plaas is ook in goeie toestand vir die wat wonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjoerd L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Authentic Karoo experience. Our hosts were very friendly and accommodating. The farm overlooks the beautiful Karoo landscape with kilometers of wilderness to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Regte Karoo-stilte en -gasvryheid. Lieflike, stil oornagplek, baie mooi en huislik. Voel sommer dadelik tuis en welkom. Joseph en Ilse gaan uit hul pad om verblyf so gerieflik as moontlik te maak, inaggenome die uitdagings met loadshedding. Als wat nodig is. Waaiers, loadshedding-ligte, heerlike tuisgemaakte Karoo-wors te koop om te braai. En koel swembad 'n lieflike lafenis na 'n lang rit en warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Heerlike gasvrye ontvangs in 'n netjiese plaashuis. Ons sal verseker weer hier gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilzé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23812af3245e44c59bd7de9593c7d2f557941f8068758ef48ac0dbf73b2fd52815399d48578ca5def58d82cc89047499e3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 Off the R353 Rietfontein Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.068333333333 22.051138888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang