Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Selfsorg

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Rietfontein Selfsorg is op 'n skaapplaas 17 km buite Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Let wel dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan in die swembad afkoel, gaan fietsry of op die plaas wandel en die daaglikse plaaswerk aanskou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Henk D
5.0
Very nice. Very friendly and helpful hosts. Such a nice and quiet location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Albert D
Gesin met klein kinders
5.0
Buite stap in die stilte van 'n goedopgepaste Karoo plaas. By Rietfontein Selfsorg het ons elke dag buite geniet van die ruimte en stilte met ons besi...
Sien meer
Jun 2024
Anel O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese stilte wegbreek. Ongelooflike lekker tyd op die plaas gehad. Die stilte is oorverdowend en die gasvryheid van beide was ongelooflik. Dit w...
Sien meer
Des 2023
Kobus R
5.0
Lekker stil. Stil, veilig, skoon en netjies en baie vriendelik ontvang. Sal weer gebruik maak wanneer weer in die omgewing moet reis.
Sep 2023
Lieb L
Saam met vriende
4.2
Good Excellent and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilzé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietfontein Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23812af3245e44c59bd7de9593c7d2f557941f8068758ef48ac0dbf73b2fd52815399d48578ca5def58d82cc89047499e3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 Off the R353 Rietfontein Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.068333333333 22.051138888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang