Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietjiesbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfek. Die eienaars was baie beleefd en die woonplek was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die ligging is baie naby aan die dorp en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great stay. We had a fabulous stay; the accommodation was safe and clean, just as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rietjiesbos weer en weer. Heerlike blyplek, baie privaat, super netjies en goed ingerig. Naby aan restaurante en koffiewinkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangename verrassing. Mooi, skoon en netjiese plek! Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Hulle kon ons op baie kort kennisgewing akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Baie vriendelik ontvang en sommer welkom gevoel. Alles wat jy benodig, is daar. Baie skoon en netjies en heerlike beddens. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Windall B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great stayover for motorcycle tour. Great, clean with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemoedsrus en rustigheid! Die plek se sjarme vou jou toe na 'n lang dag se ry. Alles baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Ongelooflik, nie net die plek nie, maar die mense ook! Dit is 'n moet vir elkeen om daar te gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica D
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gekuier by Valerie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia S
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig, netjies en baie gerieflik. Pragtige plek wat baie rustig is alhoewel dit naby alles geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a24dec70f5ebe3d148c620683e960e9f40371ea0d7bdfc17c1c1406568e084c3522e7c94f5e7f019e2e6b9d53703534520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 239 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang