Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietjiesbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Monica D
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gekuier by Valerie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia S
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig, netjies en baie gerieflik. Pragtige plek wat baie rustig is alhoewel dit naby alles geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het voldoen aan ons verwagtinge. Ons het heerlik gebly, netjies en skoon, vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Cosy, high quality room. A very warm and comfortable stay on a cold night. I really appreciated the attention to detail in the room (good coffee, milk in the fridge, nice linen, lovely soaps). A perfect overnight stop for us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker plek en lekker mense. Wonderlike plek en wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great! Would stay here again. Lovely warm and clean room, kind and helpful host. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida L
1 nag
5.0
Apr 2024

Rietjiesbos, is heerlik stil. Heerlik en snoesig geslaap terwyl dit gereën het. Heerlik gebly en pragtige vertoning gehad van die donderweer op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skitterend! Ons was hoogs beïndruk met ons verblyf by Rietjiesbos! Ons is persoonlik verwelkom met ons aankoms, en weer gegroet tydens ons vertrek deur Valerie en haar man. Die ligging is prima in die dorp, veilige parkering agter 'n kontrole hek, en die eenheid was presies wat ons verlang; 'n bed met lakens en 'n dun kombers en nie net die aaklige duvets waaronder almal versmoor in die somer nie! 'n Klein kombuisie met 'n nie te klein yskas nie, en 'n pragtige ruim badkamer met heerlike stort wat semi oopplan is met die slaapgedeelte! Hierdie gastehuis eienaar verstaan vir seker die behoefte van 'n eennag oorslaap reisiger oppad van of oppad na die lieflike Suidkaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld! Baie rustige area en eenheid is goed onderhou en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker! Baie netjies, so stil en ongelooflik lekker geslaap. Gasheer en vrou is baie vriendelik. Sal definitief aanbeveel as jy deur ry Kaap se kant toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7331ecc2186905642a038d459a136e11fc326417272af9aa3af96fa2d518269a84cc697842e33611db2ed8c512f530fca33c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 229 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang