Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietjiesbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Con S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens. Lekker geslaap, waardeer die lugversorger op 'n warm nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie goed. Baie goed, skoon en wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A wonderful experience! We enjoyed our stay very much. The accommodation was comfortable, very clean and had everything you could possibly need for an overnight stay. It is in a quiet neighbourhood, so we had a very peaceful sleep after our travels. We will most definitely choose Rietjiesbos for our next road trip this way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi, skoon en netjiese verblyf in eenhede met 'n private ingang. Dis die tweede keer wat ons hier oorbly en dit sou al meer gewees het as ons nie te lank gewag het om te bespreek nie. Die eenhede is baie mooi gemeubileer, goed toegerus, skoon en netjies. Ons is hartlik ontvang en aangesien deur die gasheer en gasvrou. Baie dankie! Ons kan Rietjiesbos beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ritjiesbos is een van die plekke waar jy meer kry as wat jy verwag het. Ons sal met graagte Ritjiesbos aanbeveel en in die toekoms beslis weer hier oornag. Ons was veilig en gemaklik in die silwerskoon, ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflik en perfek geleë. Skoon, netjies en rustig! Voorsien aan al ons behoeftes. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë, skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly, pragtige plekkie, veilig, skoon en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtig, rustig en skoon. Baie nice. Sal definitief weer daar bly. Pragtig, rustig en skoon. Baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfek. Die eienaars was baie beleefd en die woonplek was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die ligging is baie naby aan die dorp en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great stay. We had a fabulous stay; the accommodation was safe and clean, just as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a24dec70f5ebe3d148c620683e960e9f40371ea0d7bdfc17c1c1406568e084c3522e7c94f5e7f019e2e6b9d53703534520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang