Pick your preferred language

English

Afrikaans

+83
Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rietjiesbos Selfsorg is in Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n rustige tuinomgewing binne loopafstand van plaaslike restaurante, kunsgalerye, museums en historiese plekke.

Die eiendom bestaan uit 5 aparte eenhede. Hummingbird, Dove en Finch bied elk slaapplek vir 2 gaste. Hoopoe bied slaapplek vir 3 gaste, terwyl Swallow 'n gesinseenheid vir vier gaste is. Alle eenhede sluit selfsorggeriewe in en het toegang tot privaat badkamers.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuinarea met braaigeriewe onder 2 groot bome. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 289 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadine C
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustig, gemaklik, 10/10. Pragtige, skoon en netjiese verblyf, die oulikste eienaars! Alles wat mens nodig het vir 'self-catering' en nog meer! D...
Sien meer
Des 2025
Gustav C
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike verblyf. Nogmaals dankie. Ongelooflike verblyf. Baie dankie.
Des 2025
Jackie O
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese rustige waarde vir geld. Baie lekker verblyf. Hulle het uit hul pad gegaan om my te help met 'n koek vir my man se verjaarsdag. Baie skoon...
Sien meer
Des 2025
Yolandi M
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, vriendelik. Baie aangename plek om oor te slaap! Skoon, netjies, goed geleë en die mense wat ons ontvang het, was so vriendelik en reg...
Sien meer
Des 2025
Ursia V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Dit was uitstekend. Sal beslis weer daar bly.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 289

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rietjiesbos Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 289 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang