Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietjiesbos

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietjiesbos bied gerieflike verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is.

Verblyf word in 4 smaakvol versierde en suite-slaapkamers gebied. Twee van die kamers bied verblyf aan 2 gaste in elk en het ’n koningingrootte-bed. Die Hoopoe-kamer het slaapplek vir 3 gaste. Die Swallow-kamer is ’n gesinskamer met plek vir 4 gaste.

Elke kamer het ’n privaat ingang, sowel as lugversorging, 'n haardroër, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gratis WiFi word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Con S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens. Lekker geslaap, waardeer die lugversorger op 'n warm nag.
Jan 2025
Maarten R
Gesin met tieners
5.0
Baie goed. Baie goed, skoon en wat nodig is.
Jan 2025
Antoinette D
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful experience! We enjoyed our stay very much. The accommodation was comfortable, very clean and had everything you could possi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jolande S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon en netjiese verblyf in eenhede met 'n private ingang. Dis die tweede keer wat ons hier oorbly en dit sou al meer gewees het as ons nie te ...
Sien meer
Jan 2025
Martie C
Saam met vriende
5.0
Ritjiesbos is een van die plekke waar jy meer kry as wat jy verwag het. Ons sal met graagte Ritjiesbos aanbeveel en in die toekoms beslis weer hier oo...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rietjiesbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 122, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a24dec70f5ebe3d148c620683e960e9f40371ea0d7bdfc17c1c1406568e084c3522e7c94f5e7f019e2e6b9d53703534520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang