Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brabeesmond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Brabeesmond
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Aangenaam en sielsverkwikkend!

Heerlik gebly. Kan dalk net verbeter op die stortgeriewe.

Lizane R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane R

Heerlike wegbreek op plaas.

Ons het baie welkom gevoel en het die plaaslewe geniet.

Bernadette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette H

Awesome!

We were welcomed like family and treated like royalty! If you need to get away from the hustle and bustle of life, visit Brabeesmond. No TV, no WiFi, just peace and quiet. Cool off in the plaasdam or visit the nursery, walk next to the river, listen to nature. We enjoyed our stay tremendously and are looking forward to our next visit. Thank you, Elma!

Bernadette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette H

Awesome! .

Welcomed us like family and treated us like royalty! We will definitely be returning to the farm. Thank you! .

Anton C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Baie rustig!

Baie oulike plekkie op baie mooi plaas. Is baie vriendelik ontvang deur eienaars wat ons baie tuis laat voel het. Braaibroodjies en rosyne was 'n baie lekker verrassing! Sou graag langer wou bly.

Brabeesmond se terugvoer

Is bly dat julle dit geniet het.

Brabeesmond
Wouter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D

Fantastiese, gasvry verblyf.

Het baie lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemak te verseker.

Bettie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S

Ek sal definitief weer gaan.

Die ontvangs was baie goed. Daar is geen televisie nie en dit het ons geensins gepla nie. Ons het die staproete geniet. Die kwekery en koffiewinkel is 'n aantrekkingspunt. Die honde is vriendelik.

Samuel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D

Hospitality and brilliant braai evenings in the green Kalahari, a stone's throw from Augrabies falls.

The accommodations are compact, but the beds are comfortable. Little niggles were attended to immediately by the host. We were well cared for, and the kids loved to have the run of the farm and even borrowed our host's bicycle. The braaing space was great and the quality of the wood excellent.

Pieter W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie vriendelike gasvrou. Mooi plaas om te stap en langs die rivier.

Het dit baie geniet. Baie lekker potbrood vir ontbyt in die oggend.

Sarie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O

'n Vriendelike en gasvrye ontvangs. Baie dankie!

Ons is baie vriendelik ontvang toe ons arriveer het. Die aanwysings na die kamers was ook baie akkuraat en goed verwelkom, aangesien ons eers na donker arriveer het. Die kwekery was ook 'n lekker ekstra as deel van ons besoek.

Rose B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose B

Die atmosfeer was fantasties.

Dit voel of jy nader aan jou Skepper is. My vriendin wat saam met haar gesin op 'n duurder plek tuisgegaan het so beïndruk dat sy onderneem het om haar volgende kuier in Marchand vir Rietkamer haar tuiste vir die naweek te maak. Ons het regtig baie heerlik gekuier. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ek kon selfs met Rosy Quartz huis toe kom wat ek by die gasvrou gekry het.

Deveraux J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deveraux J

Baie rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die staproete, met die hond as ons gids, baie geniet. Die kamer was skoon en netjies. Ons het 'n baie aangename tyd by Rietkamer gehad sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Loadshedding was die enigste hoofpyn.

Marietjie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

4 aande oorgeslaap om die Augrabies Nasionale Park te besoek.

Ons het ons kuier by Rietkamer baie geniet. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was in plek. Ons is verras met heerlike druiwe in die yskas. Kon lekker (en privaat), in die tuin voor ons kamer, kuier. En orals op die plaas stap. Baie dankie vir 'n heerlike kuier en verblyf! Ons sal weer kom.

Shemoni S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shemoni S

Dit is wonderlik en het dit baie geniet.

Baie mooi plek. Die vriendlikheid en ontvangs was baie nice. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van stilte en die natuur.

Rudi D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Baie vriendelike mense.

Voel sommer net tuis, mooi omgewing op die plaas. Langs die rivier - lekker daar rondgestap.

Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V

Baie gerieflike verblyf op 'n werkende plaas.

Eienaares so vriendelik en behulpsaam, braai en ontbyt was uit die boeke met vars gebakte broodjies. So heerlik gekuier, sal enige tyd weer daar boek vir verblyf. Was baie gerieflik en skoon.

Danie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Gerieflik gekuier.

Elma, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en te sorg dat ons gerieflik en tevrede is. Dankie Elma.

Riaan E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Rustig.

'n Rustige plaas omgewing, lieflike stapplek en swem in plaasdam. En dan is daar heerlike koffie en roosterkoek by Jaap en oulike vetplant kwekery ook. Ons het baie laat aangekom, maar nogsteeds hartelik ontvang en daar was seker gemaak ons het als wat nodig is. As jy heeltyd binnenshuis wil bly, mag spasie beperk voorkom, maar daar is heerlike kuierplek in tuin onder bome. Sal definitief hulle aanbeveel.

Neels V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V

Heel aangenaame oornagverblyf!

Ons net een nag daar geslaap, baie goed gerus en selfs padkos gekry! Vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Rustig en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Rietkamer. Dit het gevoel asof mens by familie op hulle plaas kuier. Bella, die hond, het ons elke middag geselskap gehou as ons deur die boorde gaan stap het. Die plaas is pragtig en die winkel maak die lekkerste quiches, pecan neut pies en koffie. Ons was ook bederf met heerlike roosterkoek en hulle eie heuning wat ongelooflik lekker is, ons kind het dit met 'n lepel geëet.

David H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Wonderlik vir 'n oornag slaapplek.

Ons het baie laat aangekom, maar die mense het wakker gebly om ons in te laat. Beddens is baie gemaklik en die kamers goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n oornagstop.

C J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C J

Heerlike plaasatmosfeer.

Ons laat terugdink aan die lewe op 'n plaas, die rustigheid weg van die gejaag met net die hoendertjie.

Raymond D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

Lekke plaas-atmosfeer.

Vriendelike gasvry mense. Jasper, dankie dat jy ons gehelp het met motor. Pragtige kwekery ook.

Wendy J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J

Dit is 'n heerlike, rustige atmosfeer.

Plekkie is soos hul beskryf het, dis 'n baie oulike plekkie met 'n staproete. Sal beslis weer gaan.

Anzelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle F

Lekker ouplaashuis-belewenis.

Baie dankie vir die lekker padkosbederf.

Elizna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Heerlik rustig en ontspanning na 'n lang dag op die pad.

Vriendelike en gasvrye mense.

Marietha K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha K

Relaxing and enjoyable stay on farm next to river.

Rietkamer is a farm stay within a 5-minute drive from Augrabies falls. All we needed were provided by friendly hosts. Nursery and coffee shop on premises. We were free to do walks on the farm.

Cliff H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff H

Comfortable & clean. Real Farmhouse atmosphere.

Close to Augrabies Falls. Two friendly dogs accompany one on walks on the farm. Miggies (gnats) are a real nuisance when walking. Rietkamer does not accept credit cards.

Konstant P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konstant P

Rustige eenvoud.

Ons het heerlik gebly in Rietkamer. Die mense van die plaas is gasvrye hartsmense en was so gaaf om vir ons klein kindertjies interessante dinge op die plaas te wys. Nogmaals dankie!

Jacobus S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Friendly host, overall very happy.

Very friendly staff.

Tertia Venter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia Venter V

Baie lekker gebly, vriendelik, gasvry.

Dit is nie luukse akkommodasie nie, maar eerlike, eenvoudige verblyf. Baie skoon. Kamer bietjie beknop, maar ons is verras met vars druiwe uit die wingerd elke dag.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mariaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V

Rustig onder die bome.

Vriendelike gasvrou en -heer.

Gjc S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gjc S

Nie op standard nie.

Toilet in kamer. Geen afskorting of deur by toilet.

Brabeesmond se terugvoer

Daar is 'n houtafskorting. Die toilet is wel in die kamer, daar is 'n foto van dit, maar by die kwotasie wat ek uitstuur noem ek die toilet situasie sodat die gas sy eie ingeligte besluit kan neem.

Brabeesmond
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6228b1e72f62dc5d31c6bd78e13d5564e09c5119898843f31c68385a1d2258aa67a9763b2abd49b15c26a77dc31c51f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 R359 Brabeesmond 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.649793039189 20.366371535101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang