Rietpoort Cottages
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed in die oopplan-leefarea en nog 'n dubbelbed op die solder, bo die badkamer, wat slegs met 'n leer toeganklik is. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, lugversorging en 'n buitebraai in. Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek voorsien word.
Die eenhede het DStv-koppelpunte, maar gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Daar is 'n 1,8 km-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kothuis is omhein en laat troeteldiere toe indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kliphuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n driekwartbed in die oopplan-leefarea en 'n area met 2 enkelbeddens wat vir meer privaatheid afgesper kan word. Dié area het sy eie badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, lugversorging en 'n buitebraai in. 'n Ekstra dubbelslaapbank kan voorsien word om 2 ekstra gaste te akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek voorsien word.
Die eenhede het DStv-koppelpunte, maar gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Daar is 'n 1,8 km-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kothuis is omhein en laat troeteldiere toe indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en nog 'n slaaparea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die slaaparea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV en sonkrag in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek voorsien word.
Die eenhede het DStv-koppelpunte, maar gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Daar is 'n 1,8 km-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kothuis is omhein en laat troeteldiere toe indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang