Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marelu C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

As jy soek na die sout-van-die-aarde mense, rustigheid van die natuur en die beste plek om dit te ervaar, is Rietpoort die plek om te wees. Wil baie dankie se aan oom Gert. Hy is die mees bedagsame en vriendelike mens wat nog omgee vir sy medemens. Sy liefde vir Rietpoort en sy famillie is duidelik sigbaar in die manier hoe hy omgee om seker te maak dat alles net perfek is. Oom Gert en Rietpoort het my hart gesteel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die rustigheid van die skoon natuur, die ryk geskiedenis van Rietfontein en die gasvryheid is verseker die beste wat ek nog beleef het. Dankie Oom Gert, jy is verseker iemand wat ek nie sal vergeet en beslis binnekort weer by sal kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert C
Rietpoort Cottages
Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer dit. Liefde groete, Gert.

Liezl H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Lekker rustig, goeie ligging, baie netjies. Baie mooi en rustig, ook veilig vir my 1-jarige wat oral wil rondloop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rut L
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Heerlike boservaring naby aan die dorp met luukse verblyf en keurige binneshuise versiering Aangename verblyf in die bos. Verskeie staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert C
Rietpoort Cottages
Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Celeste L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Wonderlike en rustige verblyf! Gert en Elize, baie dankie dat julle jul klein stukkie hemel met ons deel. Wat 'n voorreg om so rustig te kon kuier. Rietpoort Cottage is so mooi en stylvol. Ons het elke oomblik geniet. Baie geluk ook met lekker en goed gemerkte staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert C
Rietpoort Cottages
Baie dankie. Dit was wonderlik om julle te kon huisves. Sterkte ook met julle werksaamhede en hoop dat alles reg was. Liefde Groete, Gert en Elize

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Uitstekend! Hierdie is 'n juweel van die Parys-omgewing. Die Kliphuis is 'n pragtige, historiese, omskepte huisie met soveel karakter en detail wat mens terug neem in tyd .Die huis is baie goed toegerus en 'n lus vir die oog. Die omgewing van die plaas is rustig en mens se siel kry rus hier om die kampvuur saans met die sterrehemel en pragtige klippe wat jou omring. Die hondekinders is so vriendelik en Gert het ons meer as tuis laat voel en so vriendelik weer afgesien. Baie dankie dat julle hierdie skat met met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Analene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Verblyf was uitstekend. Alles was netjies en in 'n rustige omgewing. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Ontspanne atmosfeer, ligging en verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf op 'n plaas. Die rustigheid en mooi natuur laat 'n mens heerlik rus. Kan Rietpoort Cottages beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chenita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Beautiful cottages and lovely peaceful setting. Peaceful and relaxing setting with beautiful cottages. Cottages are well equipped for self-catering and are really tastefully done. We really enjoyed our stay at Rietpoort!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Awesome. Verskriklike lekker plek om te gaan ontspan. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1545850a960703ad2604e57cf6598678cf68a53af820cf2e03d9975d883cde502a895e50e167740fac0f47898defdc691fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R53 Rietpoort Farm 518 Portion 78 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863490325757 27.421338981476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang