Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Rietpoort Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marelu C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelu C

As jy soek na die sout-van-die-aarde mense, rustigheid van die natuur en die beste plek om dit te ervaar, is Rietpoort die plek om te wees.

Wil baie dankie se aan oom Gert. Hy is die mees bedagsame en vriendelike mens wat nog omgee vir sy medemens. Sy liefde vir Rietpoort en sy famillie is duidelik sigbaar in die manier hoe hy omgee om seker te maak dat alles net perfek is. Oom Gert en Rietpoort het my hart gesteel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die rustigheid van die skoon natuur, die ryk geskiedenis van Rietfontein en die gasvryheid is verseker die beste wat ek nog beleef het. Dankie Oom Gert, jy is verseker iemand wat ek nie sal vergeet en beslis binnekort weer by sal kom kuier.

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer dit. Liefde groete, Gert.

Rietpoort Cottages
Liezl H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl H

Lekker rustig, goeie ligging, baie netjies.

Baie mooi en rustig, ook veilig vir my 1-jarige wat oral wil rondloop!

Rut L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Heerlike boservaring naby aan die dorp met luukse verblyf en keurige binneshuise versiering

Aangename verblyf in die bos. Verskeie staproetes.

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Rietpoort Cottages
Celeste L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Wonderlike en rustige verblyf!

Gert en Elize, baie dankie dat julle jul klein stukkie hemel met ons deel. Wat 'n voorreg om so rustig te kon kuier. Rietpoort Cottage is so mooi en stylvol. Ons het elke oomblik geniet. Baie geluk ook met lekker en goed gemerkte staproetes.

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie. Dit was wonderlik om julle te kon huisves. Sterkte ook met julle werksaamhede en hoop dat alles reg was.
Liefde Groete,
Gert en Elize

Rietpoort Cottages
Sadia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B

Uitstekend!

Hierdie is 'n juweel van die Parys-omgewing. Die Kliphuis is 'n pragtige, historiese, omskepte huisie met soveel karakter en detail wat mens terug neem in tyd .Die huis is baie goed toegerus en 'n lus vir die oog. Die omgewing van die plaas is rustig en mens se siel kry rus hier om die kampvuur saans met die sterrehemel en pragtige klippe wat jou omring. Die hondekinders is so vriendelik en Gert het ons meer as tuis laat voel en so vriendelik weer afgesien. Baie dankie dat julle hierdie skat met met ons gedeel het.

Analene C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analene C

Verblyf was uitstekend.

Alles was netjies en in 'n rustige omgewing. Het heerlik gekuier.

Suretha C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha C

Ontspanne atmosfeer, ligging en verblyf.

Sien sterre.

Marlena V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Netjiese verblyf.

Baie netjiese verblyf op 'n plaas. Die rustigheid en mooi natuur laat 'n mens heerlik rus. Kan Rietpoort Cottages beslis aanbeveel.

Chenita V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenita V

Beautiful cottages and lovely peaceful setting.

Peaceful and relaxing setting with beautiful cottages. Cottages are well equipped for self-catering and are really tastefully done. We really enjoyed our stay at Rietpoort!

Annique B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B

Awesome.

Verskriklike lekker plek om te gaan ontspan. Goeie waarde vir geld.

Sunell B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell B

Dit was die lekkerste en rustigste verblyf, ons sal vir seker weer gaan.

Vriendelike en opregte mense. Ons het so lekker gebly. Stil omgewing met plaaslewe-gevoel.

Guy R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guy R

Nice venue - enjoyed the stay- would have liked the rooms to be serviced on the weekend.

See stars.

Magda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

'n Lieflike blyplekkie met alles wat nodig is. Ons het die rustige omgewing en natuur sommer baie geniet.

Baie dankie dat ons 'n stukkie plaaslewe kon geniet. Die blyplek was netjies en skoon en vol interessanthede. Dit was besonders om die perde dop te hou en die padda-koor teen skemer was verseker 'n hoogtepunt!

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Liefde en groete
Gert en Elize Prinsloo

Rietpoort Cottages
Susan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Heerlike naweekwegbreek met rustigheid van natuur om jou batterye weer te herlaai!

Sien sterre.

Don P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Don P

Baie goed.

My vierde besoek by Rietpoort cottage, die verblyf was soos altyd rustig die cottage was baie skoon en netjies kan dit aanbeveel vir enige iemand wat die rustigheid soek en die plaas atmosfeer. Dankie Gert, kom beslis weer kuier.

Amanda D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Die unieke en interessante dekor was 'n belewenis.

Die akkommodasie is baie skoon, netjies en gerieflik. Die dekor is uiters interessant en om elke hoekie en draaitjie is daar iets wat jou aandag trek. Die bad en stort is veral baie oulik. Die mense het baie moeite gedoen en alles wat mens benodig is daar.

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Gert en Elize Prinsloo

Rietpoort Cottages
Maggie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie H

Heerlike, rustige wegbreek in 'n plaasomgewing.

My dogter en ek het heerlik gekuier op Rietpoort. Die plaas is naby Parys, maar ons het op die end ons net verlustig aan die rustigheid van 'n bees of twee wat by ons verby stap, en gesit en luister na die voëltjies se gesing in die bome. Die huisie is goed toegerus en gemaklik. Ons het heerlik gebly.

Don P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don P

Was alles baie lekker.

My en my vrou se derde besoek aan Rietpoort alles was netjies en skoon baie lekker gerus op die plaas sal weer gaan kuier in 2017. Beveel die plek aan vir ons met gejaagde lewens. Baie dankie Gert!

Marcus M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus M

Will be back in the summer.

Perfect place for a weekend rest.

Don P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don P

Baie rustig, mooi omgewing, lekker gerus.

Was my tweede afsaal daar, die toilet was nie baie skoon nie en die sepie in die badkamer was gemis. In die kombuis was die broodrooster vuil en van die eetgerei was stowwerig. Verder was alles baie lekker.

Francois V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Gesellig en rustig.

Aangename mense, rustige omgewing, pragtige huise, weg uit die stad! Baie oulik!

Ernest S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest S

Home from home

Spacious cottage, neat and clean, an amazing collection of antiques. All the requirements for self catering. Well situated within the farmyard and at the foot of surrounding hills. Well laid out hiking trails and marked trees for the tree enthusiast. If you want to chill out, this is it.

Marco S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Ongelooflike mooi, netjiese en gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing!

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad met pragtige en netjiese verblyf op 'n regte pragtige plaas. Die eienaar was baie vriendelik en ons het na hartelus gestap en lekker gekuier!

Denise V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Die cottage en plaas is pragtig en ons verblyf was heerlik!

Rietpoort Cottage is pragtig! Sal verseker weer soontoe gaan!

Christo G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Lekker rustig in 'n plaas-omgewing met gasvrye en vriendelike gasheer.

Ons het baie lekker gebly in die pragtige kliphuis met sy mooi versierings. Die rustige plaas-atmosfeer was net wat ons nodig gehad het na die woelige stadslewe. Die Prinsloo's is aangename en sorgsame gashere.

Rietpoort Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Gert en Elize Prinsloo

Rietpoort Cottages
Don P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Don P

Ek het baie lekker gerus, mooi so tussen die berge en in die veld.

Bekostigbare, pragtige huis binne en buite en daar is alles wat jy nodig het. Ek en my vrou gaan beslis weer daar bespreek. Lekker om stilte te beleef.

Gary G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary G

Quaint and quiet.

See the ratings.

Dewet S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet S

Dit was regtig die moeite werd en presies wat ek graag wou hê: Rus en vrede.

Ek sal enige tyd weer Rietpoort besoek.

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1545850a960703ad2604e57cf6598678cf68a53af820cf2e03d9975d883cde502a895e50e167740fac0f47898defdc691fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R53 Rietpoort Farm 518 Portion 78 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -26.863490325757 27.421338981476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang