Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietpoort Cottages is 'n beesplaas naby Potchefstroom wat met wilde perde spog en verblyf in 3 luukse selfsorg-eenhede, Kothuis, Kliphuis en Uitsig, bied.

Kothuis bied 'n warm en rustieke atmosfeer op die platteland en slaapplek aan 6 gaste. Kliphuis bied slaapplek aan 5 gaste, is met materiale uit die omgewing gebou en spog met die warmte van soliede houtvloere. Uitsig is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die plaas bied toegang tot Green Flag-staproetes in die area.

Die potensiaal vir 'n boerdery-gemeenskap op die Mooirivier se oewer was genoeg om Andries Potgieter destyds te oortuig om in 1838 hiér saam met sy Voortrekkers te kom vestig. Die nuwe dorp was onderworpe aan die Sandrivier Konvensie, wat die area noord van die Vaalrivier toegelaat het om 'n onafhanklike republiek te word, en dit het die Transvaal se oudste Voortrekkerdorp tot gevolg gehad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Rietpoort Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Rietpoort Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1545850a960703ad2604e57cf6598678cf68a53af820cf2e03d9975d883cde502a895e50e167740fac0f47898defdc691fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R53 Rietpoort Farm 518 Portion 78 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863490325757 27.421338981476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang