Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm gerieflike gastehuis, awesome sterrekyk en die dubbelbed slaap heerlik! Warm ontvangs by 'n gerieflike gastehuis met genoeg ruimte, alles wat jy wil hê vir 'n kort of langer oorbly. Die dekor, houtvloere en kaggel laat 'n mens warm en tuis voel. Een van die beste plekke om in die Karoo oor te bly, die ongelooflike skoon en helder sterrehemel was 'n ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viana D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful. This felt like a home away from home. We absolutely loved our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike weg van geraas en gewoel. Dit was 'n groot heerlike! Rustige verblyf in weelde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was soos kinders altyd sê awesome. Heerlike plaashuis, veilig en doodstil. Het die stilte en die omgewing baie geniet. Huis was pragtig skoon en netjies en snoesig warm met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sien punte hierbo. Heerlike en rustige oornagplek na 'n lang dag se reis op die pad. Inligting is ook volledig via WhatsApp gekommunikeer en die 'pin' het vir seker baie gehelp om sonder enige probleme op die plaas uit te kom. Baie aandag is gegee aan klein dingetjies, soos bv melk in die yskas, beskuit, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Super rustig. Wat 'n belewenis. Karoo plaas rustigheid. Voeg daarby 'n lekker plaas kothuis, wat smaaklik gemeubileer en toegerus is, en dit voel soos 'n plaashuis, nie soos net nog 'n oornag plek nie. En voeg dan 'n vriendelike gasvrou by, en die lekkerste skaaptjoppies. Dan voel dit my ek wil eerder hier bly as net oornag! Hierdie sal my gereelde stop word as ek ooit weer vanaf PTA terug Kaap toe moet reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en aangenaam. Gaan weer daar draai. Baie lekker gekuier. My vrou kon haar fotos neem. Was beïndruk met die feit dat daar 'n MiBox was waarop jy selfs jou DSTV-pakket kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darril A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Well exceeded expectations, lovely. Clean, neat, quiet, best sleep in ages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hananja D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustige halfweg oorslaap. Pragtige rustige Karoo-gasvryheid. Goed ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesta L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustige verblyf op 'n plaas weg van al die geraas. Ons derde keer wat ons op die Rietpoort oorslaap en weereens het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07ec678ff7b2475181baf92c0094b0344f150597814102a3f6a1f4a3c4c40984eb25408b8bdefc8424376bf0b4b15b2cd47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 Rietpoort Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.765470972673 23.469193717637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang