Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Game & Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ilze E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Isabel is net wonderlik! Die gasvryheid is onbeskryflik en die verblyf is fantasties. Rietpoort is 'n juweel in die Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Just right. A lovely stayover in a green oasis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Net oorgeslaap oppad Kaap toe vir gesin. Kan van hul aandete en ontbyt gebruik maak. Het baie lekker gebly, rustige plaas atmosfeer. Wildebeest huisie het 'n swembad en 'n braai area buite. Ook 'n klein boma area vir 'n vuurtjie maak. Chalet is toegerus met 'n klein kombuisie en yskas gevul met 'n paar koeldranke, bier en Savanna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Voortreflik. Die was ʼn wonderlike ervaring, en die aandete was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kyla E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die huisies self is luuks met houtmeubels, 'n aircon en pragtige versierings. Ek gee die plek 10 uit 10. Isabel is ongelooflik vriendelik en die diens is besonders. Die kos wat hulle aanbied is 10-ster kwaliteit met 'n hartige bord kos wat jou lekker laat slaap. Die tuine is netjies en aan die kant gehou. Die plek is net beeldskoon verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerine L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Heerlike atmosfeer. Baie goeie diens en lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Heerlik ontspan en gebraai. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Aangenaam en waarde vir geld. Stap op plaas baie geniet. Was opgewonde oor wild op plaas, maar kon nie sien want te ver gewei. Grondpad kort bietjie aandag. Gasvrye gasheer en -vrou en baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derick J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Lekker oorslaapplek. Gerieflike en veilige oorslaapplek op 'n Vrystaatse plaas - Isabel het deurentyd seker gemaak ons het alles wat ons benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adel M
1 nag
3.6
Des 2023

Mens voel ingehok. Bietjie van 'n "stretch" om dit 'n game farm te noem. Ongemaklik in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzYWQxMzA3LWMwZjAtNGM1MS1hNTBlLTdhODI5NWU1ZmVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 RIETPOORT FARM Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.040089872745 25.654645578702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang