Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietpoort Game & Guest Farm

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas net 11 km van die dorpie Trompsburg af 120 km suid van Bloemfontein op die N1 na Kaapstad. Dit is ook 'n wildplaas met springbokke, blesbokke, swartwildebeeste en gemsbokke wat ons gaste kan besigtig.

Beleef Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste in een van ons 4 luukse kothuise.

Springbok is 'n knus tuinkothuis wat oor 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort beskik.

Blesbok is 'n losstaande-eenheid wat oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak beskik.

Gemsbok is 'n knus tuinkothuis wat oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort beskik.

Swartwildebees is naby die swembad en beskik oor 'n slaapkamer met 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Elke kothuis het sy eie kombuisie, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n TV in die gemeenskaplike area. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane. Heerlike Karoolam word saans op versoek in die lapa bedien vir gaste wat nie lus is om self te kook nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ilze E
Saam met lewensmaat
5.0
Isabel is net wonderlik! Die gasvryheid is onbeskryflik en die verblyf is fantasties. Rietpoort is 'n juweel in die Karoo!
Des 2023
Sharon F
Gesin met tieners
5.0
Just right. A lovely stayover in a green oasis.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Christine B
Gesin met tieners
5.0
Net oorgeslaap oppad Kaap toe vir gesin. Kan van hul aandete en ontbyt gebruik maak. Het baie lekker gebly, rustige plaas atmosfeer. Wildebeest huisie...
Sien meer
Des 2023
Kyla E
Saam met lewensmaat
5.0
Die huisies self is luuks met houtmeubels, 'n aircon en pragtige versierings. Ek gee die plek 10 uit 10. Isabel is ongelooflik vriendelik en die diens...
Sien meer
Jan 2023
Annerine L
Gesin met klein kinders
4.6
Heerlike atmosfeer. Baie goeie diens en lekker plaasatmosfeer.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rietpoort Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Rietpoort Game & Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzYWQxMzA3LWMwZjAtNGM1MS1hNTBlLTdhODI5NWU1ZmVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 RIETPOORT FARM Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.040089872745 25.654645578702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang