Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Beskrywing
Die eenheid het 'n Khol Khol warmbad waarin 4 volwassenes gemaklik kan sit. Patrys het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 persone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien maar eie handoeke moet gebring word. Daar is lugversorging en 'n alarmstelsel in die huis. Vir koue winters is daar elektriese komberse op elke bed. Die kombuis is toegerus met alles wat benodig word vir sorgvrye selfsorgverblyf. Klein bederfies soos 'n sjokolade, koffie en tee laat jou ekstra spesiaal voel. Die sitkamer het gemaklike sitplek wat bestaan uit 'n 3 en 2 sitplek bank. Daai is 'n lekker groot ingeboude braaiplek. Die eenheid het 'n basiese tv en gratis wifi. Hier kan gaste die plaaslewe ervaar sonder om moderne geriewe prys te gee. Gaste kan dalk self wildspesies op die plaas gewaar en die natuurgeluide geniet. Neem asb. kennis dat daar nie selfoonsein by die huis is nie, maar daar kan wel dmv wifi gebel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Onthou asb. dat die huis op 'n plaas is en dat gaste dus 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedan-voertuig tot by die eenheid ry, tensy dit baie laag op die grond is. Let asb. ook op dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar jy kan wel WiFi-oproep doen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kolgans beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n 2 brander gasplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en daar is gratis WiFi. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in. Eie handoeke moet gebring word. Die eenheid het 'n alarmstelsel, 'n onderdak-stoep en braaigeriewe. Dié area is Vredendal 15 op Eskom se app, en gaste kan die beurtkragskedule daar besigtig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Onthou asb. dat die huis op 'n plaas is en dat gaste dus 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedan-voertuig tot by die eenheid ry, tensy dit baie laag op die grond is. Let asb. ook op dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar jy kan wel WiFi-oproep doen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang