Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietspruit Country Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Noel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Looking forward to going back for a chilled getaway weekend. From a very unassuming entrance, it has everything. It's an oversized bachelor pad that is very tastefully decorated. We were able to braai and had some wood provided (bring more). WiFi was good, and the farms were quite busy with farm life and birds! Ideal spot for visiting the area, chilling with a book, or "working from home" on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome stay. Asemrowende ligging. Die tuiste was pragtig en mens ervaar die rustigheid. Goed vir die siel. Baie goeie mense, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons is baie vriendelik ontvang! Die omgewing is pragtig. Hierdie is 'n uitstekend toegeruste selfsorgeenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquil and beautiful surroundings, very friendly hosts. Very friendly and helpful hosts. Peaceful, rural environment. Very comfortable lodgings. The owners have clearly thought everything through very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige area. Dit is 'n verstommende rustige plek. Met ons aankoms om 15h00 het ons besluit om die naweek af te skop met 'n kort rustige middag slapie. Dit was so rustig dat ons die volgende dag 08h00 eers wakker geword het! 17 ure se slaap - heeltemal vergeet van braai! Jammer ons het nie die omgewing genoeg verken nie, maar die slaap was fantasties! Die lugversorging was baie effektief op een van die warmste dae wat ek nog in die omgewing beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wat 'n heerlike ervaring. Weg van alle stadsgeraas, net oopte en natuur. Baie aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annaline V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was skoon en netjies gewees. Pragtige omgewing. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Cozy, neat, relaxing. Amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Fantastic stay with beautiful views. The mountain views partnered with the nice countryside farms around made the environment special to us. The little river with nice amenities close to the banks made it very welcoming to go relax alongside the waters. Being only 30-40 min drive to Franschhoek we had a great time in the area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30277a7da92c4b3e0cc7744435b8bfed4b2f30b59dd2a9910ec0fea4d18297c9511b35e0d0f4176a7fc1696fede787c61a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Koppies Bossiesveld 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923293551964 19.35652077198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang