Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietspruit Country Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Rietspruit Country Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Albert D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Awesome stay.

Asemrowende ligging. Die tuiste was pragtig en mens ervaar die rustigheid. Goed vir die siel. Baie goeie mense, baie dankie.

Lize B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Ons is baie vriendelik ontvang! Die omgewing is pragtig.

Hierdie is 'n uitstekend toegeruste selfsorgeenheid!

David R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Tranquil and beautiful surroundings, very friendly hosts.

Very friendly and helpful hosts. Peaceful, rural environment. Very comfortable lodgings. The owners have clearly thought everything through very well.

Clifford R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford R

Rustige area.

Dit is 'n verstommende rustige plek. Met ons aankoms om 15h00 het ons besluit om die naweek af te skop met 'n kort rustige middag slapie. Dit was so rustig dat ons die volgende dag 08h00 eers wakker geword het! 17 ure se slaap - heeltemal vergeet van braai! Jammer ons het nie die omgewing genoeg verken nie, maar die slaap was fantasties! Die lugversorging was baie effektief op een van die warmste dae wat ek nog in die omgewing beleef het.

Loriaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loriaan D

Wat 'n heerlike ervaring. Weg van alle stadsgeraas, net oopte en natuur.

Baie aangename plek.

Annaline V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline V

Dit was skoon en netjies gewees.

Pragtige omgewing. Veilig.

Christine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Cozy, neat, relaxing.

Amazing views.

Rupert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert B

Fantastic stay with beautiful views.

The mountain views partnered with the nice countryside farms around made the environment special to us. The little river with nice amenities close to the banks made it very welcoming to go relax alongside the waters. Being only 30-40 min drive to Franschhoek we had a great time in the area as well.

Ben K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Ons het 'n troue in Villiersdorp bygewoon en het net oornag.

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid. Lieflike grasperke en mooi dam. John is 'n vriendelike en behulpsame gasheer.

Yolanda (snyman 4x4) C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda (snyman 4x4) C

Baie mooi en netjies sal beslis weer besoek.

Pragtig, mooi, asemrowend.

Michael P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Relaxing environment, beautiful setting, well equipped and very comfortable indeed.

A real little gem, almost like a farm stay in the country.

Ilse F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse F

Dankie vir heerlike etes wat julle aangedra het.

Dankie dat julle vroeg voor die Triatlon vir ons ontbyt gebring het. Dankie vir julle vriendelike diens.

Reze B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze B

Ontspannend.

Welkom ontvang, mense baie vriendelik. Eenheid alles gehad wat nodig was. Sal beslis weer kom.

Riana K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Ideale plekkie om te vergeet van die woeling in die stad.

John en Di is super vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie is baie goed toegerus en silwerskoon. Ongelooflike mooi omgewing en selfs na 1 na het dit gevoel of ons op 'n vakansie was. Hoogs aan te beveel.

Lené L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lené L

Beautiful farm stay.

Nestled in the hills near Villiersdorp, this is a beautiful farm setting. Our room was very pretty and well equipped and had an air conditioner which helped with the cold. Would definitely recommend if staying in the area.

Charmaine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Pragtige natuurskoon. Netjiese en skoon cottage met alles tot ons beskikking.

Goeie ligging vir plekke soos Worcester, Franschhoek en nog meer. Binnekaggel vir die koue, nat dae was beslis nodig.

Rienie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie V

Ons verblyf was kort maar lekker.

Chalet is pragtig toegerus en smaakvol. Omgewing is mooi.

Hermann P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann P

Heerlike verblyf in 'n netjiese, pragtige omgewing.

Ons 1-nag verblyf by Rietspruit Country Cottage was 'n goeie roep. John het ons gasvry ontvang en ons baie welkom laat voel. Alles was besonder netjies en ruim, terwyl Di en John ook aan daardie dinge wat dikwels afwesig is by ander soortgelyke blyplekke, gedink het, bv. smaaklike beskuit, filterkoffie, ekstra fasiliteit om klere uit te hang, skottelgoed opwasmiddel, luukse handseep, ens. Die koninggrootte-bed het heerlik geslaap. Dit alles in 'n pragtige omgewing en naby 'n rustige dam met voëllewe.

Gerda N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Veilig en gerieflik.

Skoon en gerieflik, alles wat 'n mens benodig.

Adri B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Gerieflike en kommervrye verblyf wat uitstekend geleë is.

John en Di is voortreflike gashere. Ruim en smaakvolle kamer wat uitstekend toegerus is. Uiters goed geleë met Villiersdorp, Franschhoek en Stellenbosch gerieflik naby.

Pieter S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

We enjoyed the farm life, silence and the beautiful scenery.

See stars.

Cara J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara J

Rustige atmosfeer met vriendelike gashere.

Wat 'n wonderlike verrassing diep in die berge! Rietspruit is sentraal geleë tussen Franschhoek en Robertson. Die kamer was baie netjies en niks het kortgekom nie. Daar was selfs kans om 'n bietjie te roei saam met die eende op die dammetjie.

Rhonda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhonda M

Owner friendly, felt very safe.

Cottage cosy/clean and well equipped. Loved the rusks and coffee. Thank you.

Willem L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Heerlik stil en een rustige landelike omgewing.

De rus was heerlik. As ek enige kritiek mag lewer: 'n Kwassie verf kan dit nog mooier maak. En ek is verstokte braaiers en dan is so 'n blik (Weber) nie wat ek soek.

Rietspruit Country Cottage se terugvoer

Thank you Willem. Your comments are noted. We would have gladly exchanged the Weber with one of the other Braai's that are available for our Guests if only you had voiced your disapproval of the Weber.

Rietspruit Country Cottage
Rouan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouan N

Rus en vrede.

Doen gereeld naweke weg met kinders, en hierdie is 1 van my top 5 plekke sover, gaan met vriende en hulle kinders terug sodra kan om te ontspan.

Lizelle S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Dit was wonderlik!

Ons het elke oomblik geniet, heerlike ervaring ek beveel dit aan vir enige paartjie.

Karlien V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

'n Rustige atmosfeer.

Alle nodige kombuistoerusting.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stacey L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey L

Stunning!

Very neat! Di was friendly and helpful and kept us up to date! We love the chickens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig!

Baie netjies! Di was baie vriendelik en het ons op hoogte gehou! Ons hou baie van die hoenders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Baie netjies en skoon, rustig en ons kom baie lekker ontspan.

Baie lekker ontspan en sal verseker weer daar gaan slaap.

Tanana S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanana S

The cottage we stayed in was suitable for 2 sharing people. The property was very beautiful and the surrounding mountains breathtaking.

We were 4 adults sharing and there was only one bathroom en suite to the double room downstairs. Sharing a bathroom attached to the main bedroom does not cater for 3 or more adults. The additional accommodation upstairs (2 single beds) connects via a spiral staircase which needs some stabilisation to make it feel secure. Also, the sound from the upstairs bedroom floor being walked on was very noisy downstairs. The property is approx. 10 km outside Villiersdorp but does provide cooking facilities and the scenery on the property and the surrounding mountains are picture beautiful.

Corrie Z - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Corrie Z

Dis reg vir oornag.

Alles skoon en netjies, maar nie geskik vir lang verblyf nie. Geen geriewe vir hare blaas nie. Geen KykNet.

Annette D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Met die plaasagtige gevoel om ons en hoenders wat rondloop was dit 'n fees om daar te kon bly!

Dit is een van die mooiste plekkies waar ons gebly het. Die huisie is so mooi uitgelê. Silwerskoon beddens en so ook die huisie self. Die plaasatmosfeer is so heerlik met die hoenders, ganse, tarentale, bokke en perde. Wou nie die Sondag terugry huis toe nie. John is ook 'n baie vriendelike individu. Sal die plekkie enige tyd by iemand aanbeveel. Hoop ons word weer na 'n troue toe genooi in Villiersdorp, want sal glad nie omgee om weer daar te bly nie.

Elsie C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Besondere aangename oornagverblyf. Puik toegeruste en netjiese eenhede.

Sentrale verblyf om die omgewing te besoek en te geniet. Eienares vriendelik en behulpsaam.

Stefan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Rustig, skoon en netjies.

Die diens kan nie beter nie, hulle gaan uit hulle pad om jou te help. Dit was die beste besluit wat ek nog gemaak het om daarheen te gaan vir 'n wegbreek. Hulle het uit hulle pad gegaan om my versoek te laat waar word en die "special touch" wat hulle gegee het was regtig uitstekend. Die plek is rustig, skoon en baie netjies. Ek sal hulle sterk aanbeveel. Dit is regtig 'n lekker plek vir oorbly.

Diane P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane P

Stunning getaway.

A beautiful setting, friendly host. Would love to return with friends.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30277a7da92c4b3e0cc7744435b8bfed4b2f30b59dd2a9910ec0fea4d18297c9511b35e0d0f4176a7fc1696fede787c61a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Koppies Bossiesveld 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923293551964 19.35652077198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang