Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietspruit Country Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rietspruit Country Cottage is perfek geleë tussen die Vrugteboorde van Villiersdorp en die Worcester-wynroete. Rietspruit bied gaste pragtige natuurskoon met gerieflike verblyf in óf 'n gesinskothuis óf 'n kleiner eenheid wat geskik is vir 2 persone.

Elke eenheid is smaakvol versier en toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Perkallinne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n gasvryheidskinkbord met tee, koffie, suiker en beskuit. Braaigeriewe is beskikbaar. Ontbyt en aandete kan teen 'n addisionele koste gereël word, maar streng slegs deur vooraf reëling.

Of dit nou is om te ontspan by ons klein dam, voëlkyk, fietsry of stap in die area, of om vriende te maak met ons 2 innemende Angorabokke en ons geveerde inwoners, gaste kan iets spesiaals vir die hele gesin geniet. Ons spyt troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rietspruit Country Cottage is 10 km vanaf Villiersdorp en Theewaterskloofdam en 20 minute se ry vanaf die Brandvleidam geleë. Ander dorpe in die nabyheid is Botrivier, Franschhoek, Greyton, Hermanus, Worcester, Robertson asook MacGregor.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Albert D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Asemrowende ligging. Die tuiste was pragtig en mens ervaar die rustigheid. Goed vir die siel. Baie goeie mense, baie dankie.
Aug 2024
Lize B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is baie vriendelik ontvang! Die omgewing is pragtig. Hierdie is 'n uitstekend toegeruste selfsorgeenheid!
Apr 2024
David R
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and beautiful surroundings, very friendly hosts. Very friendly and helpful hosts. Peaceful, rural environment. Very comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Clifford R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige area. Dit is 'n verstommende rustige plek. Met ons aankoms om 15h00 het ons besluit om die naweek af te skop met 'n kort rustige middag slapie...
Sien meer
Jan 2024
Loriaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n heerlike ervaring. Weg van alle stadsgeraas, net oopte en natuur. Baie aangename plek.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietspruit Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30277a7da92c4b3e0cc7744435b8bfed4b2f30b59dd2a9910ec0fea4d18297c9511b35e0d0f4176a7fc1696fede787c61a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Koppies Bossiesveld 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923293551964 19.35652077198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang