Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietvlei Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carinie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Rietvlei Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lida L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L

Heerlike wegbreek van alles in die stille en wyd Karoo.

Ons het heerlik in Rietvlei Gastehuis gebly en die gasvrou was 'n uitstekende gasvrou. Die huis is baie goed toegerus. Ons het heerlik warm geslaap in die koue winter, en die kaggel in die sitkamer is 'n wenner! Die stilte op die plaas het ons goed gedoen. Weg van al die gejaag. Ons het die omgewing en die Karoo-stilte baie geniet.

Helena E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena E

Gerieflik veral vir gesinne of groepe mense.

Ons is 'n gesin met klein kindertjies insluitend 'n baba. Hierdie huis het so goed vir ons gewerk. Dit was skoon, netjies en het als wat ons sou nodig hê en meer. Die lieflike tuin het die kinders lank besig gehou en die stralende sonsopkoms was 'n bederf. Sommer 'n klipgooi van ons vriende af en ons gaan vir seker weer hier bespreek!

Nico V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie gasvry ontvang en die huis is goed toegerus!

Heerlike plaaskuier!

Dominic M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic M

An amazing oasis in the middle of nowhere! The silence of the Karoo is addictive.

The hosts were extremely welcoming and pleasant to talk to. The original farm house has more than required and is therefore very comfortable. There was no need to leave this oasis. The pool was inviting and the unbelievable grass surrounding the house.

Ashley L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley L

The customer service was amazing, Carinie was a super host!

I would gladly go back again. Everything was above expectation. Thank you so much for having us at Your guesthouse, I definitely recommend this place.

Leanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V

Heerlik rustig!

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, heerlike swembad om af te koel in die Karoo-hitte, en gerieflike kamers!

Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Lekker plaasverblyf.

Dit was 'n lekker oorbly. Jammer dit was net 1 nag. Sal graag weer wil kom. Dankie vir jul gasvryheid.

Jorietha H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorietha H

Moordenaarskaroo familie-wegbreek, en niemand is vermoor nie.

Lieflike, afgesonderde plaas. Groot plaashuis op werf met ander huise. Alles wat 'n mens nodig het om lekker af te skakel van die stadsgewoel. Ons is 'n gesin met 4 volwasse kinders (syne en myne), met Ouma saam. Eerste familie wegbreek wat almal dit kon saam meemaak. Die afgesonderde ligging was fantasties. Grondpad bietjie moeilik. Nie so toeganklik na Sutherland toe sonder 'n bakkie of 4x4 voertuig nie.

Samantha T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T

Lieflik.

Dankie vir die lekker groot huis. Baie speelplek vir kinders. Lieflike braai-area. Skottelgoedwasser was 'n lekkerte.

Jacques D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Het meer gekry as wat verwag is.

Ek sal Rietvlei Gastehuis weer besoek met 'n geruste hart en dit beslis aanbeveel vir enige gesin wat wil wegbreek na stilte en die natuur. Alles was bo verwagtinge. Sal graag 'n bietjie meer inligting wil hê oor die plaas, geskiedenis en familiehuis.

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApPcAU7jbX71pz3rdl5svWS4H3gsttdY06yxb7dm5DCKfXRvKqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 Rietvlei Farm Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.548199125435 21.27140842083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang