Rietvlei Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvlei Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Rietvlei Gastehuis is 'n plaashuis wat op 'n plaas geleë is wat 31 km vanaf die dorp Merweville is.
Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat net vir kinders is, terwyl die ander 2 slaapkamers elk dubbelbeddens het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n ruim sitarea met gemaklike leerbanke en 'n kaggel asook 'n eetarea met sitplek vir 8 mense. Daar is ook 'n binnebraaikamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei asook 'n opwaskamer.
Buite is die groot, goed versorgde tuin en 'n groot braai-area met 'n buite-eetstel. Daar is ook 'n swembad op die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carinie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rietvlei Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietvlei Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein Roggeveld Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvlei Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang