Rietvley Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ylode Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lourens P - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige moderne cottage te midde van 'n rustige plaasomgewing.
Annamarie J - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike kuier in die Koue Bokkeveld.
Robert F - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige Huisie in 'n pragtige omgewing.
Chrisna Smit S - Apr 2023
Algehele gradering
Kan nie wag vir volgende kuier by Rietvley Cottage nie!
Tronel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute rustigheid en vrede.
Janet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Second visit. Only Covid has prevented more visits and we will be back.
Annelise B - Jan 2023
Algehele gradering
Sederberg-rustigheid.
Willemien L - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Albertus V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rus en vrede.
Anneli D - Des 2022
Algehele gradering
Rietvley is 'n stukkie paradys.
Adéle B - Jun 2022
Algehele gradering
Rejuvenating the soul and mind.
Donne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning cottage, peaceful.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thank you! Hope to see you again!
Heinz Z - Jan 2022
Algehele gradering
5 out of 5.
Inge V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Chris S - Okt 2022
Algehele gradering
The perfect destination if you just want to disappear from the busy city life.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thank you Chris. Glad you enjoyed the Cottage and the fishing.
Malcolm L - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful, beautiful setting and equipped with everything one might need.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thank you Malcolm.
Annette S - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike huis.
Rietvley Cottage se terugvoer
Annette, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Coritha R - Sep 2021
Algehele gradering
Verkwikking vir die siel!
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Incredible Tankwa Karoo experience.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thank you Riaan! Hope to see you again!
Hpo D - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, wonderlik!
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Claire-louise M - Jul 2021
Algehele gradering
A wonderful getaway beautiful surroundings.
Lauren V - Okt 2021
Algehele gradering
Great escape to the quiet Koue Bokkeveld!
Karin G - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut hemels!
Rietvley Cottage se terugvoer
Dankie Karin! Hoop om julle weer te sien.
Juan H - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic peaceful location. Real food for the soul.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese, rustige ligging. Kos vir die siel.
Die eienaars is wonderlik en ons kan nie wag om terug te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christelle T - Jan 2020
Algehele gradering
Tranquil setting, where the beauty and silence feeds your soul.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thank you Christelle. Hope to see you again.
Heidi V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige huis, jammer die kaggel werk nie.
Lees meerRiaan C - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike bestemming vir 'n wegbreeknaweek. Skoon, netjies en die perfekte plek vir 'n stil ontspannende naweek.
Rietvley Cottage se terugvoer
Beste Riaan,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Rietvley Cottage
Rudolph S - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik stil en rustig met seker die beste gasheer wat mens voor kan vra.
Rietvley Cottage se terugvoer
Baie dankie Rudolph. Baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!
Marilie B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Rietvley Cottage se terugvoer
Baie dankie, Marilie. Ek is bly julle het dit geniet!
Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat oop- en toemaak, selfs ondervloerverhitting regdeur. Baie spesiaal.
Rietvley Cottage se terugvoer
Baie dankie Andre!! Ons is baie bly julle het dit geniet!!
Janet B - Nov 2019
Algehele gradering
Fab place all round.
Rietvley Cottage se terugvoer
Thanks Janet! Hope to see you again.
Johs K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gewees. Sal virseker weer gaan.
Rietvley Cottage se terugvoer
Dankie Johs. Hoop om jul gou weer te sien.
Donovan L - Okt 2018
Algehele gradering
A lovely, peaceful break underneath the stars!
Lees meerRietvley Cottage se terugvoer
Thanks so much, Donovan.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang