Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietvley Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lourens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige moderne cottage te midde van 'n rustige plaasomgewing. Ons het heerlik gebly, alles is uiters netjies met moderne geriewe. Die dekor is pragtig, skoon maar gesellig, en die kombuis is toegerus vir lekker kook. Daar is selfs ondervloerse verhitting deurgaans wat ons knus gehou het te midde van die koue winter. Die groot stoep is ideaal vir kuier en braai in enige weer. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike kuier in die Koue Bokkeveld. Die verblyf was heerlik ruim en luuks. Die omgewing is asemrowend mooi. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige Huisie in 'n pragtige omgewing. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en kyk uit op 'n pragtige omgewing. 'n Lekker stofie om die koue uit te hou. Ons sien uit om in die somer te kom kuier en die omgewing met die bergfietse te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Kan nie wag vir volgende kuier by Rietvley Cottage nie! Die cottage is pragtig binne, smaakvol, volledig toegerus en skoon. Die "ver" kyk vanaf die heerlike stoep terwyl jy lees, kuier of braai is ongelooflik! Jy ontspan dadelik en kan nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absolute rustigheid en vrede. Die omgewing is ongelooflik mooi. Ek het nog nooit so baie foto's van rotse geneem nie. Ons sal vir seker weer kom kuier. Asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Second visit. Only Covid has prevented more visits and we will be back. For us we arrive with everything we need and do nothing. It's peaceful and the night sky is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Sederberg-rustigheid. Allermooiste omgewing, lieflike plaas en huisvesting. Alles ruim. Lieflik gekuier vir 2 weke, vriendelike gasvrou en werkers. Drink koffie op daai groot stoep en verkyk jouself aan die berge en skape wat wei. Sentraal vir dag uitstappies in alle rigtings.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Rustig en stil. Ontspannend, wonderlike aande met mooiste sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Heerlike rus en vrede. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rietvley is 'n stukkie paradys. Mooiste uitsig vir 360 grade waar jy kyk. Sterreprag soos wat mens net in Karoo kan ervaar. Kans om regtig af te skakel. Dankie vir Ylodi wat gehelp het om ys-/vrieskas aan "generator" te koppel nadat storm en weerlig kragstasie getref het. Waardeer al die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ylode Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78544ce8d37749263e2ef36fa7a8f5cceb899deb72bc88072327c5fc580fa6d763476892954149cd9b4d32082184a0ab3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 Rietvley Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.864961 19.502394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang