Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietvley Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ylode Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Rietvley Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lourens P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Pragtige moderne cottage te midde van 'n rustige plaasomgewing.

Ons het heerlik gebly, alles is uiters netjies met moderne geriewe. Die dekor is pragtig, skoon maar gesellig, en die kombuis is toegerus vir lekker kook. Daar is selfs ondervloerse verhitting deurgaans wat ons knus gehou het te midde van die koue winter. Die groot stoep is ideaal vir kuier en braai in enige weer. Ons sal vir seker weer kom.

Annamarie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Onvergeetlike kuier in die Koue Bokkeveld.

Die verblyf was heerlik ruim en luuks. Die omgewing is asemrowend mooi. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Robert F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F

Pragtige Huisie in 'n pragtige omgewing.

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en kyk uit op 'n pragtige omgewing. 'n Lekker stofie om die koue uit te hou. Ons sien uit om in die somer te kom kuier en die omgewing met die bergfietse te verken.

Chrisna Smit S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna Smit S

Kan nie wag vir volgende kuier by Rietvley Cottage nie!

Die cottage is pragtig binne, smaakvol, volledig toegerus en skoon. Die "ver" kyk vanaf die heerlike stoep terwyl jy lees, kuier of braai is ongelooflik! Jy ontspan dadelik en kan nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie.

Tronel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tronel R

Absolute rustigheid en vrede.

Die omgewing is ongelooflik mooi. Ek het nog nooit so baie foto's van rotse geneem nie. Ons sal vir seker weer kom kuier. Asemrowend mooi.

Janet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Second visit. Only Covid has prevented more visits and we will be back.

For us we arrive with everything we need and do nothing. It's peaceful and the night sky is amazing.

Annelise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Sederberg-rustigheid.

Allermooiste omgewing, lieflike plaas en huisvesting. Alles ruim. Lieflik gekuier vir 2 weke, vriendelike gasvrou en werkers. Drink koffie op daai groot stoep en verkyk jouself aan die berge en skape wat wei. Sentraal vir dag uitstappies in alle rigtings.

Willemien L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien L

Rustig en stil.

Ontspannend, wonderlike aande met mooiste sterrehemel.

Albertus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus V

Heerlike rus en vrede.

Sien sterre.

Anneli D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli D

Rietvley is 'n stukkie paradys.

Mooiste uitsig vir 360 grade waar jy kyk. Sterreprag soos wat mens net in Karoo kan ervaar. Kans om regtig af te skakel. Dankie vir Ylodi wat gehelp het om ys-/vrieskas aan "generator" te koppel nadat storm en weerlig kragstasie getref het. Waardeer al die vriendelikheid.

Adéle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Rejuvenating the soul and mind.

Spending quality time with family. Enjoying nature and comfortable, affordable accommodation. Peaceful surroundings even though a working farm. Walking, riding, driving, and relaxing, you are surrounded by the beauty of the Koue Bokkeveld. The cottage is comfortable with underfloor heating and a fabulous fireplace for the colder winter days. The host is very friendly and helpful!

Donne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne S

Stunning cottage, peaceful.

The cottage is very clean, comfortable bedding, very well stocked kitchen. The setting is beautiful and peaceful and Ylode is a super host, friendly and was always eager to help, give advice etc. We really enjoyed our stay on their farm.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thank you! Hope to see you again!

Rietvley Cottage
Heinz Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz Z

5 out of 5.

5 out of 5.

Inge V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge V

Wonderlike wegbreek.

Ek gaan enige dag terug Rietvley toe. Mens kan nie die rustigheid beskryf nie. Die kothuis is baie netjies en die swembad baie skoon. Ons kinders is 5 en 2 en hulle het 'n baie lekker tyd gehad op die plaas. Die kothuis bied baie privaatheid vir gaste, al is dit op die plaaswerf.

Chris S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

The perfect destination if you just want to disappear from the busy city life.

This beautiful cottage is well equipped and comfortable. Its got this lovely stoep with a nice big fireplace to enjoy the perfect braai(not to mention the amazing view). We felt really safe and it was so quiet under the night sky. There is a dam close by with loads of bass for the fishing enthusiasts.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thank you Chris. Glad you enjoyed the Cottage and the fishing.

Rietvley Cottage
Malcolm L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L

Peaceful, beautiful setting and equipped with everything one might need.

We really enjoyed our stay. The cottage is very well equipped, and in a stunning setting. Easy access to some well preserved San paintings. Highly recommend this venue.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thank you Malcolm.

Rietvley Cottage
Annette S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Gerieflike huis.

Gerieflike huis, goed toegerus. Heerlike rustige plaas atmosfeer. Berge lieflik!

Rietvley Cottage se terugvoer

Annette, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Rietvley Cottage
Coritha R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coritha R

Verkwikking vir die siel!

Afgesonderd in die natuur, maar met alle moderne geriewe. Jy kan nie verkeerd gaan nie.

Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Incredible Tankwa Karoo experience.

The cottage is spacious, clean and well equipped. The hosts are welcoming and helpful. We loved having Gus, the Staffordshire Terrier, and the resident springbok visiting us. We explored the well preserved rock paintings on the farm and lay for hours on the lawn gazing at the stars.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thank you Riaan! Hope to see you again!

Rietvley Cottage
Hpo D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hpo D

Fantasties, wonderlik!

Rus vir jou siel. Baie lekker gekuier. Alles wat jy nodig het. Uitsonderlike gasvryheid en diens. Sal beslis weer gaan kuier.

Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Ongelooflik.

Lieflike plek! Ons het baie lekker oorgebly.

Claire-louise M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire-louise M

A wonderful getaway beautiful surroundings.

We so enjoyed our time at the cottage and will definitely be back! We visited in winter but would also like to experience it in summer. The area is so beautiful and scenic and very restful.

Lauren V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren V

Great escape to the quiet Koue Bokkeveld!

We enjoyed our stay at Rietvley Cottage and the wide-open space of the veld. It was a lovely peaceful retreat. Thank you for having us, the hosts were friendly and helpful. Especially enjoyed the enclosed fireplace and underfloor heating as we had very chilly weather. The outdoor braai on the patio was also great to relax with a stunning view of the rocky plains and mountains.

Karin G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Absoluut hemels!

Na ‘n jaar soos dié was dit die perfekte wegbreek om af te skakel en te herlaai. Die kothuis is pragtig en so goed ingerig. Die uitsig vanuit die kamers en die stoep is lafenis vir die siel. En die groot swembad was ‘n heerlike bederf om af te koel. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Rietvley Cottage se terugvoer

Dankie Karin! Hoop om julle weer te sien.

Rietvley Cottage
Juan H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H

Fantastic peaceful location. Real food for the soul.

The owners were wonderful and we cannot wait to return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese, rustige ligging. Kos vir die siel.

Die eienaars is wonderlik en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christelle T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T

Tranquil setting, where the beauty and silence feeds your soul.

Ylode is a friendly, hospitable host. The cottage has absolutely everything you need.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thank you Christelle. Hope to see you again.

Rietvley Cottage
Heidi V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Pragtige huis, jammer die kaggel werk nie.

Dit is 'n pragtige huis met baie mooi afwerkings en lieflik skoon. Heerlike stoep met genoeg kuierplek. Ons was in die middel van die winter daar en dit was ysigkoud en het die ondervloerse verhitting baie waardeer. Die enigste slegte ding is die kaggel wat nie wou werk nie en die hele huisie na rook laat ruik. Ons het gehoop om lekker in die aand voor die kaggel te sit maar kon glad nie die kaggel aan die gang kry nie. Andersins was dit 'n heerlike huisie om in te kuier.

Riaan C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Ongelooflike bestemming vir 'n wegbreeknaweek. Skoon, netjies en die perfekte plek vir 'n stil ontspannende naweek.

Die verblyf by Rietvley Cottage kan aanbeveel word en ons sal vir seker weer teruggaan. Net so mooi soos op die foto's en perfek skoon en netjies. As jy 'n wegbreekplek soek vir 'n naweek om te gaan ontspan, die natuur te beleef en te rus kan ons Rietvley Cottage aanbeveel.

Rietvley Cottage se terugvoer

Beste Riaan,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Rietvley Cottage

Rietvley Cottage
Rudolph S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Ongelooflik stil en rustig met seker die beste gasheer wat mens voor kan vra.

Sien sterre.

Rietvley Cottage se terugvoer

Baie dankie Rudolph. Baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Rietvley Cottage
Marilie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Baie rustig en ontspanne.

Ons het heerlik gebly, landskap is prentjiemooi.

Rietvley Cottage se terugvoer

Baie dankie, Marilie. Ek is bly julle het dit geniet!

Rietvley Cottage
Andre V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Alles wat oop- en toemaak, selfs ondervloerverhitting regdeur. Baie spesiaal.

Dierbare mense en pragtige ruim kothuis.

Rietvley Cottage se terugvoer

Baie dankie Andre!! Ons is baie bly julle het dit geniet!!

Rietvley Cottage
Janet B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Fab place all round.

Beautiful. The cottage is unbelievably kitted out to a very high spec. Pool and pool house immaculate. The cottage remained cool in the hot weather. If you want to go out and about, there are one or two places to visit. We went to completely chill and took all provisions and did not move. The stars at night are thrilling. We will be going back.

Rietvley Cottage se terugvoer

Thanks Janet! Hope to see you again.

Rietvley Cottage
Johs K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johs K

Baie netjies en lekker gewees. Sal virseker weer gaan.

Die plek is baie netjies ons het dit baie geniet. Ons sal vir seker weer gaan. Baie dankie.

Rietvley Cottage se terugvoer

Dankie Johs. Hoop om jul gou weer te sien.

Rietvley Cottage
Donovan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan L

A lovely, peaceful break underneath the stars!

We were fortunate enough to spend some quality, quiet time at Rietvley! The house is perfect for a couple or family with more than enough space for kids to play and roam! An awesome braai place on the huge stoep is perfect for a late afternoon braai as the sun sets over the beautiful Koue Bokkeveld landscape! Nearby rock paintings and a trip to the Tankwa Padstal is a must! Ylodi and her husband were amazing hosts! We would most definitely recommend Rietvley for a quiet and peaceful break!

Rietvley Cottage se terugvoer

Thanks so much, Donovan.

Rietvley Cottage
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78544ce8d37749263e2ef36fa7a8f5cceb899deb72bc88072327c5fc580fa6d763476892954149cd9b4d32082184a0ab3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 Rietvley Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.864961 19.502394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang