Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietvley Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rietvley Cottage is in die Koue Bokkeveld naby Op-Die-Berg geleë en bied plaasstylverblyf. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat na hierdie pragtige area wil wegbreek. Die kothuis is naby genoeg aan Kaapstad vir 'n naweekwegbreek, en gaste kan selfs in die winter 'n sneeuman op die grasperk of in hoërliggende gebiede bou. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Topgehalte beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kothuis het ondervloerse verhitting en 'n koolstoof vir die koue winters. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n Nespresso-koffiemasjien.

In die somer kan gaste langs die swembad ontspan met 'n braai of op die skaduryke patio. ’n Besoek aan dié werkende plaas in die Koue Bokkeveld sal gaste bederf met ongeëwenaarde natuurskoon, wye oop ruimtes, maklik toeganklike rotsskilderye en rotsformasies.

Dit is naby genoeg aan Kaapstad vir 'n ideale naweekwegbreek en jy kan selfs in die winter 'n sneeuman bou.

Dit is 'n paradys vir stappers en fietsryers met baie stap- en bergfietsroetes in die omgewing. Ervaar die Karoo in al sy skoonheid en rustigheid met 'n helder, sterrehemel in die nag.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ylode Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietvley Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78544ce8d37749263e2ef36fa7a8f5cceb899deb72bc88072327c5fc580fa6d763476892954149cd9b4d32082184a0ab3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 Rietvley Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.864961 19.502394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang