Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rifle Range Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rifle Range-weg 127, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rifle Range Cottage is 'n huislike en veilige selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Robertsham, Johannesburg, naby al die groot snelweë en sowat 1,6 km vanaf Golf Reef City Pretpark en die Apartheidsmuseum. Die Glen Winkelsentrum is ongeveer 5 km weg. Die kothuis is die ideale keuse as jy 'n ontspanne vakansie beplan, by vriende en familie kuier, op 'n sakereis, of selfs net as 'n naweekwegbreek.

Die Rifle Range-kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbed onderste stapelbed en 'n enkelbed bo-stapelbed, ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer met slaapplek vir 2 kinders onder 12 jaar oud.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en 'n tuinarea. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar vir tot 5 voertuie.

Die kothuis word besit en bestuur deur jou gashere, Azaad en Faeeza, wat jou kan help met enige navrae wat jy mag hê.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Azaad Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rifle Range-weg 127, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Rifle Range Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rifle Range-weg 127, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c3e9cb6cfdecf2145e0df2fe87d36896cd5e2190392ede25522e60e2821c9982ba2433aeb71a506b05e9cdb2e781e6b28de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 127 Rifle Range Road Robertsham 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.25579 28.007721050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang