Rinkhalskop Safari Lodge
Beskrywing
Die kampplek het 30 staanplekke met 'n unieke uitsig. Elke staanplek het 'n ingeboude braaiplek, elektrisiteit en water. Gaste het toegang tot luukse ablusiegeriewe en is welkom om te ontspan in die gemeenskaplike area met sy kroeg en kiosk en 'n uitsig oor die swembadarea. Daar is 3 privaat badkamers vir diegene wat hul eie sleutels en privaatheid verkies.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Net die staanplek. Bring eie kamptoerusting.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Toegerus met 'n plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is geen TV nie. Meeste van die kamers het slaapplek vir 1 kind op 'n matras. DStv is beskikbaar in die gemeenskaplike sitarea/restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het twee eenhede beskikbaar. Dié eenhede het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is lugversorging en 'n tee- en koffiestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers met 2 badkamers. Daar is 'n kombuis in die tweede kamer en op versoek kan ons 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die eenheid sit. Daar is ookop versoek 'n dubbel stapelbed beskikbaar vir kinders. Daar is dan slaapplek vir 6 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 181 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KS 727, Langs die N11 sowat 31 km vanaf Marble Hall, Marble Hall, 0035, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang