Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhalskop Safari Lodge

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Rinkhalskop Safari Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chris H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Very nice setup for camping and chalets. Very neat and well maintained. I will.

Loved every minute of it. Tranquility at its best.

Henk V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Mooi geriewe, gasvry, pragtige area.

Die kampterrein was netjies en het baie mooi geriewe gehad. Die WiFi was goed. Die diens was vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker in die boma gebraai.

G S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G S

Worth returning to.

Great isolated venue with unlimited space to walk and enjoy the great outdoors.

Tammy G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy G

Wonderlike natuurskoon, mooiste voëls. Jesse die Jack Russel het ons opgepas.

'n Lekker plek om te rus en te stap. Baie diere gesien.

Gerrit M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit M

Te duur vir waarde.

Word nie korrek beskryf op internet. Te duur vir wat jy kry. Lang, erge grondpad met hekke. Sal dit nie aanbeveel nie. Eienaar onvriendelik en hul besprekings deurmekaar gehad tussen my en my broer. Nie koffie in my kamer gehad nie, ook nie seep of sjampoe in stort nie.

Anri W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

Rustig.

Gasvry, baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike staanplekke in die rustige bosveld-atmosfeer.

Leoni J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Baie mooi rustig en skoon.

Die rustige natuurskoon en pragtige privaat staanplekke is 'n ideale wegbreek vir enige een. Kinders het die rotsswembad ongelooflik geniet. Baie veilig. Omgewing voel asof of jy op die strand kamp.

Anari N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anari N

Pragtige natuurskoon.

Baie mooi en ongerepte natuur.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 162 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KS 727, Langs die N11 sowat 31 km vanaf Marble Hall, Marble Hall, 0035, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGY0ODU4LWZiNTYtNGYyOC04NTAwLWNlYmY3ZjI0ZGVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 KS 727 Off the N11 approximately 31 km outside Marble Hall 0035 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.840913624929 29.269383251667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang