Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkink Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Verras dat ons 'n ekstra upgrade kon kry. Net in SA wat dit gebeur. Ons het dit baie geniet. Goed geleë. Great restaurante en dinge om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike memorie. Heerlik gebly en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het dit baie geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, beautiful views and perfectly situated within Wilderness to explore. The owner was friendly and welcoming. She even organized a complimentary bottle of champagne and a card to say congratulations when she figured out we were on honeymoon. The location is fantastic and the yard was ideal to sit and enjoy a braai in close proximity to the ocean. The room was spacious and the decor was modern, which created an extremely comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joni S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Mooi woonstel naby die strand. Ons het lekker oornag daar. Ons het in die Rinkink Beach House gebly vir die nag. Dis 'n mooi plekkie met 'n lekker balkon vir braai. Die krag het die aand afgegaan a.g.v. die weer, en buite 'n herlaaibare flitslig, is daar geen ander geriewe in die woonstel om te gebruik tydens kragonderbrekings nie. Ongelukkig is ons eers die volgende oggend in kennis gestel toe ons vertrek het dat ons die gasstoof in die ontvangsarea kon gebruik. Die kombuis in die woonstel het al die nodige gereedskap. Al wat pla, is dat dit 'n baie klein spasie is met min werksoppervlak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laura F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Very comfortable stay. Great stay. Host went out of their way to make us comfortable. Steps from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Heerlike vakansie in pragtige Wildernis! Die ligging is perfek. Klipgooi van die strand af. Goed ingerig vir 'n gerieflike vakanise.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Ons vinnige kuier by Rinkink Beach House in Wildernis was gerieflik en heerlik. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was pragtig skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die eenheid is sentraal geleë en die diens uitstekend. Dit is die tweede keer wat ons in Rinkink gebly het. Ons het uitstekende diens ontvang en die eenheid was netjies, skoon, en goed toegerus. Ons was loopafstand van die strand af en het 'n see-uitsig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Sands Pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5c355a6abd23eb1a25316cf065ae2f91f33a14a0b25ab99e00f817cdabc2de7688a661a85ef7ddf3262a2b9f05f1ffb8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 68 5 1 5 34 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.995140845923 22.569978833199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang