Rinkink Beach House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sands Pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rinkink Beach House is langs Wildernis se bekende uitgestrekte sandstrand, op die Tuinroete omring deur mere en Nasionale Park met baie pragtige roetes en buitemuurse doendinge. 'n Veilige omgewing binne loopafstand van 15 restaurante. 'n Fantastiese vakansie vir natuur-entoesiaste gesinne en wittebrood-paartjies. Naby George Lughawe, Oudtshoorn, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai en die Tsitsikamma Nasionale Park.
Twee ruim selfsorg-eenhede op die eerste verdieping met balkonne wat oor die see uitkyk. Die strand is net 'n paar meter weg. Pragtige groot en suite-slaapkamers met koninggrootte-/enkelbeddens en 'n dubbelslaapwa in 'n aparte kamer. Kombuisie/moderne storte/haardroërs/japonne/strandsambrele en handdoeke/ DStv/braaigeriewe/koffie/teegeriewe en privaat ingang. Vriendelike bystand van jou gashere Danie en Maryna in alle reis- en gholfsake.
Wildernis bied: voëlkyk, walviskyk, buitelug- en avontuuraktiwiteite is kanovaart op die riviere, abseil, rekspring- 216m, valskermsweef -een van die beste besienswaardighede in die wêreld en vlieg met 'n mikrolig oor hierdie pragtige kuslyn. Branderplankry, kajak en vlieërbranderry is ook gewild in die Wildernisgolwe. Ander doendinge is bergfietsry, perdry en visvang en stap op die mooiste roetes van die Tuinroete.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 34 Sands Pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Rinkink Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Sands Pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang