Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rio 9

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Pamela B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Kuier was onvergeetlik dankie. Die plek is baie netjies ons was mal daaroor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Die plek is lekker groot en gemaklik, stil area en geen probleme gehad nie. Ons het vreeslik lekker gebly, dis baie naby aan die strand, wat natuurlik 'n pluspunt is. Mens sukkel net bietjie met miere, so gif is 'n moet, maar dis alledaags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Ons was slegs 'n naweek daar, maar dit was lekker. Ons het baie lekker gebly, goedkoop en netjies. Op die doel af van wat ons verwag het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Value for money, basic accommodation. Fine stay. Cost of rental reflected the standard of the flat. No towels. Everything was in working order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Self-catering mini-huisie/woonstelletjie wat naby is aan die strand. As jy 'n idee wil kry hoe dit sal voel om in 'n woonstelletjie te bly by die see, is die die plek vir jou. Dit het baie huislike gevoel. Parkeerarea is bietjie beperkend en dit is 'n steil oprit. Die woonstel is agter die eenheid op die foto. Jy kan 'n glimp sien van die see uit die slaapkamer, maar ek sal dit nie 'n "see-uitsig" noem nie. Ongelukkig het die vorige gaste wat hier gebly het iets verbrand in die mikrogolf, so ons het gesukkel met 'n reuk. Hier en daar was daar ook miertjies, en die dakwaaier in die sitkamer het 'n geluid gemaak wat ons laat dink het die persoon bo ons speel dromme. Alles in ag genome was dit 'n aangename plek vir die geld wat ons betaal het. Onthou net om jou eie handdoeke saam te bring!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magdaleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rock-weg 10, St. Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1974437d224948dd9e7ed3d7905487267c67dc82745b5ee82be2247ec56c878bbb9026cdb1739d244fbfa698a3e421f9b04c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 10 Orange Rock Road St Micheal's on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.821671845226 30.402397466567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang