Rio 9
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Rock-weg 10, St. Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rio 9 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in St Michael's on Sea aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is naby die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV. Daar is braaigeriewe. Die ingang is op die grondverdieping.
Die kompleks is omhein en het veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Winkelsentrums, Shelly Beach-hospitaal, wasserye en verskeie restaurante is in die omgewing beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magdaleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Orange Rock-weg 10, St. Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rio 9 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Rock-weg 10, St. Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal