Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rio Vista Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mandie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Kamer was ruim en netjies. Lekker groot badkamer. Pragtige swembad. Baie vriendelike personeel wat dadelik reageer op versoeke en vrae. Restaurant op die dek met rivier-uitsig was baie goed en skep 'n wonderlike atmosfeer met ontbyt en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Pragtige kamer met stunning uitsig oor die krokodilrivier. Rio Vista is so goed geleë veral as jy op pad na die Kruger Nationale Park is. Ons het gearriveer met 'n karavaan en daar was genoeg plek om die karavaan te berg. Die tuine is baie netjies en die uitsig oor die rivier na die KNP is pragtig. Wat my wel pla is dat daar nie noodligte in die kamers of gange is wat aangaan tydens beurtkrag nie. Ek dink Rio Vista moet beslis daarna kyk om dit gemakliker vir kliënte te maak. Dis nogal baie donker om van die restaurant na mens se kamer te stap. Die kamers was baie skoon, maar die stoepie was nie ordentlik skoongemaak en gevee nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Die eenhede is baie eenvoudig, maar is perfek as jy net 'n plek soek om te slaap, lekker ontbyt te eet met 'n fantastiese view. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2023

Goeie ligging vir Krugerpark-toegang. Die lodge se ligging is goed maar die interieur van die Lodge lyk afgerem en oud.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Susan F
Kort verblyf
3.0
Okt 2023

Teleurgesteld. Die kinderkamer was basies 'n kas wat omskep is in 'n kamer met 'n enkelbed teen die vuilste muur. Die eetvertrek is nie goed in koue weer nie - dit kan slegs toegemaak word met tentflappe en die koue wind word nie uitgehou nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gelene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Lekker. Baie lekker lodge. Hulle matrasse is net vreeslik hard. So jy slaap nie baie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Wonderlike verblyf aan die oewer van die Krokodilrivier. Ons verblyf was uitstekend en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant op die perseel bedien heerlike etes en ontbyt. Kon die diere wat na die rivier toe kom besigtig, en na hulle luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik. Pragtige plek vir sielerus. Mooiste uitsig met perfekte diens en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meredith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Lovely relaxing few days with good food at the restaurant. Miso, the restaurant manager, gave us a beautiful dessert for our 52nd wedding anniversary at the last minute when he found out by chance. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhardt V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Beautiful stay with the elephants visiting us. Great relaxing stay right on the South river border of the Kruger with a rich abundance of wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 323
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 323
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, Lebombo-rylaan 1062, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e30d50085614949ecbbe788d4284a10225d38fa9e840716c2264ae0dcc3a0021f95556c87f4610e8a031410cfe4cb48fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 323 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Monte Vista Estate 1062 Lebombo Drive 1320 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.487231897202 31.50266289711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang