Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rio Vista Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 64 resensies vir Rio Vista Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mandie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie W

Kamer was ruim en netjies. Lekker groot badkamer. Pragtige swembad.

Baie vriendelike personeel wat dadelik reageer op versoeke en vrae. Restaurant op die dek met rivier-uitsig was baie goed en skep 'n wonderlike atmosfeer met ontbyt en aandete.

Ilse P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Pragtige kamer met stunning uitsig oor die krokodilrivier.

Rio Vista is so goed geleë veral as jy op pad na die Kruger Nationale Park is. Ons het gearriveer met 'n karavaan en daar was genoeg plek om die karavaan te berg. Die tuine is baie netjies en die uitsig oor die rivier na die KNP is pragtig. Wat my wel pla is dat daar nie noodligte in die kamers of gange is wat aangaan tydens beurtkrag nie. Ek dink Rio Vista moet beslis daarna kyk om dit gemakliker vir kliënte te maak. Dis nogal baie donker om van die restaurant na mens se kamer te stap. Die kamers was baie skoon, maar die stoepie was nie ordentlik skoongemaak en gevee nie.

Danie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie M

Die eenhede is baie eenvoudig, maar is perfek as jy net 'n plek soek om te slaap, lekker ontbyt te eet met 'n fantastiese view.

Sien sterre.

Stefanie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanie K

Goeie ligging vir Krugerpark-toegang.

Die lodge se ligging is goed maar die interieur van die Lodge lyk afgerem en oud.

Susan F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Susan F

Teleurgesteld.

Die kinderkamer was basies 'n kas wat omskep is in 'n kamer met 'n enkelbed teen die vuilste muur. Die eetvertrek is nie goed in koue weer nie - dit kan slegs toegemaak word met tentflappe en die koue wind word nie uitgehou nie.

Gelene P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gelene P

Lekker.

Baie lekker lodge. Hulle matrasse is net vreeslik hard. So jy slaap nie baie lekker nie.

Marelise R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Wonderlike verblyf aan die oewer van die Krokodilrivier.

Ons verblyf was uitstekend en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant op die perseel bedien heerlike etes en ontbyt. Kon die diere wat na die rivier toe kom besigtig, en na hulle luister.

Gerda N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Heerlik.

Pragtige plek vir sielerus. Mooiste uitsig met perfekte diens en personeel.

Meredith V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meredith V

Lovely relaxing few days with good food at the restaurant.

Miso, the restaurant manager, gave us a beautiful dessert for our 52nd wedding anniversary at the last minute when he found out by chance. Thank you so much.

Reinhardt V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt V

Beautiful stay with the elephants visiting us.

Great relaxing stay right on the South river border of the Kruger with a rich abundance of wildlife.

Lourence F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence F

Puik.

Goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carla D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Spesiaal daar gebly om rugby te kyk.

Maar geen kanaal wat rugby uitgesaai het nie. So dit was maar 'n groot teleurstelling.

Tyron C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron C

Really enjoyed our stay at Rio Vista.

Me and my partner stayed at Rio Vista on our way to Kruger Park. Our room was spacious, clean and we had a great view of the Crocodile River and the Kruger National Park. The Deck Restaurant and Bar had tasty food and has the perfect view for a sundowner. The staff is friendly and accommodating, they arranged a take away breakfast to be brought to our room the night as we left early the next morning to Kruger and would miss their breakfast. 5-star accommodation.

Gerda N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Asemrowend mooi!

Uitmuntende diens en personeel. Pragtige kamers en asemrowende uitsig. Sal definitief weer bespreek saam met 'n paar vriende.

Pieter P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie geniet!

Lekker rustige verblyf voor jy wildtuin in gaan.

Rene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Wildtuin-ondervinding met styl.

Die akkommodasie en restaurant is van goeie gehalte met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin. Die diens is goed en die geriewe skoon en gemaklik.

Hannes C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

My verblyf by Rio Vista Lodge was baie aangenaam en die rustigheid is beslis 'n pluspunt.

Ek sal vir seker weer van Rio se dienste gebruik maak. Hulle gasvryheid en verwelkoming is vir seker die rede hoekom ek in die toekoms weer van hulle gebruik sal maak. Die kos was voorwaar uit die boonste rakke. Die voorreg om vanaf die Lodge die natuur en wilde diere in die wildtuin te kon sien was ook vir my 'n wenner.

Pierre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Heerlik in Kruger.

Baie lekker geswem en gekuier hier reg langs Krokodilrivier. Heerlik geeet in deck-restaurant,tussen die wilde diere. Heerlike verblyf, stukkie eden in Malelane. Ideale afskop vir besoek aan Kruger. Baie dankie, aan te beveel. Ons mis Rio Vista alreeds en sal weer terug wees !

Maryna M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Very enjoyable and close to the Malelane Gate. The staff were professional and very helpful.

We will most certainly stay at Rio Vista again.

Leon S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Great value for money and excellent place to get the vibes going before entering Kruger National Park.

Rio Vista Lodge was great to stay at for a overnight rest after a long trip. It has a lovely view from the deck for sundowners and dinner. Nice clean room to accommodate a family of four. The food at dinner and breakfast where both outstanding. We will definitely return again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld en 'n uitstekende plek om die vibes aan die gang te kry voordat jy na die Krugerwildtuin gaan.

Rio Vista Lodge was 'n heerlike plek om te oornag na 'n lang reis. Dit bied 'n lieflike uitsig vanaf die dek vir skemerkelkies en aandetes. Lekker skoon kamer vir 'n gesin van vier. Die kos tydens aandete en ontbyt was albei uitstaande. Ons sal beslis weer terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Herman B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B

Aan te beveel.

Die rustigheid vanself.

Martin S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Eienaars baie betrokke en vriendelik.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your review, we at Rio Vista Lodge appreciate the feedback. We hope to see you in the near future.
Regards,
Rio Vista Team

Rio Vista Lodge
Joris D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joris D

Excellent reception - first impression of South Africa on its best.

See stars.

Jurie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G

Puik!

Puik diens - van die eerste kontak tot ons uit is. Die ligging is baie mooi. Die kamer pragtig, gemaklik en smaakvol gedekor. Kritiek: Die spyskaart vir aandete is pricy en nie waarde vir geld nie. Ontbyt was lekker, maar ek sou graag 'n keuse wou hê tussen ommelet, gebakte eiers en roereiers, maar ongelukig kon ek eiers enige manier kry solank dit roereiers was en dan het dit in een groot bak gele waar almal uit skep. Sal ek weer daar tuisgaan? Vir seker.

Nina J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina J

Aangename plek met restaurant op perseel.

Heerlike wegbreek met pragtige uitsig oor die Krokodilrivier. Rustige omgewing. Daar is ook 'n spa op perseel as jy lus is vir pamperlang.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you for your review. Your feedback is highly appreciated.

Regards,
Rio Vista team

Rio Vista Lodge
Jan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie lekker gebly.

Lekker naby aan Malelane Hek.

Doreen P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P

Great value for money, with great service by the staff

We loved our stay at Rio Vista and especially the breakfast package we received as we left early for the Malelane Kruger Gate the next morning. The staff were very friendly and accommodating and the we loved our dinner at The Deck restaurant.

Hendriena P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena P

Gerieflik en skoon.

Die kamers is mooi en netjies en dis gerieflik dat daar 'n restaurant is vir aandetes. Langs die Krokodilrivier dus sien mens soms diere, en ook naby aan die Wildtuin se hek.

Frances C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances C

We enjoyed our overnight stay and really loved the breakfast which was very good on the deck with the river view!

We did enjoy our overnight stay - breakfast on the deck was delicious and the view excellent!

Maritza N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza N

Die ligging is absoluut fantasties. Om buite op die dek ontbyt te eet en vir die diere te kyk is die begin van jou Wildtuinervaring!

Sien sterre.

Carolien A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carolien A

Heerlik geslaap.

Netjiese verblyf met n fantastiese matras! Ontbyt-area baie mooi met 'n pragtige uitsig. Ontbyt kan beslis verbeter vir 'n 4 ster.

Penelope G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope G

Convenient location but poor service.

Rio Vista was conveniently located 15 min away from Malelane gate, however, the service of the hotel was not very professional. First, the receptionist who booked us for a safari with a third party company decided we are international guests. So we got a crazily expensive rate (double the SA rate), despite the fact that we told him we are SA residents. We got the impression that he was trying to rip us off. Secondly, on Sundays the restaurant of the hotel closes at 14:00, so no dinner can be served to the guests. This is acceptable but it was a long weekend and the hotel was full so they chose to lose all their customers. This is still acceptable but shouldn't they inform us during breakfast and suggest to book us somewhere else? Instead we had only fast food options when we got back as everything was already booked before.

Tersia P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P

Onverbeterlik!

Baie dankie. Ons kan Rio Vista met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons was so gasvry ontvang. Gehelp met die bagasie aflaai. Die kamer was lieflik, skoon en netjies so ook die stort. 'n Mooi uitsig op die swembad. Heerlike aandete geniet en so ook die volgende oggend se ontbyt. Baie dankie Rio Vista! Julle is puik!

Liesl V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Fantasties!

Dit is beeldskoon en rustig. Doen mens se liggaam en siel goed, die diens is wonderlik en almal vriendelik en behulpsaam.

Gerhard T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Diens puik. Uitsig so mooi en ontbyt baie lekker.

Pragtige plek. Baie vriendelik ontvang. Personeel doen moeite.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Thank you for such kind feedback. I, as owner, am proud to know that my staff is looking after my guests. Looking forward to your return.
Kind Regards,
Anita (Owner)

Rio Vista Lodge
Susan J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Wonderlik en kos was heerlik, veral die oxtail.

Baie, baie lekker sal beslis weer gaan.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you so much for your review. I am so happy you enjoyed the oxtail, it is my granny's recipe and I think she would be so happy to know that her tradition is being enjoyed by other people. We do hope to see you again in the near future.
Kind Regards,
Anita Brodell, (owner)

Rio Vista Lodge
Lydia H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia H

Puik, netjiese verblyf teenaan Krugerwildtuin.

Pragtige netjiese plek om te bly. Personeel is baie vriendelik en ontbyt is heerlik.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Thank you for such kind feed back. I, as owner, am proud to know that my staff is looking after my guests. Looking forward to your return.
Kind Regards,
Anita (Owner)

Rio Vista Lodge
Louis N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N

Aangenaam en lekker geslaap.

Was aangenaam verras. Maklike toegang tot Krugerwildtuin. Lekker atmosfeer met vriendelike en behulpsame personeel. Kos by die Deck Restaurant was smaaklik voorberei. Rio Vista Lodge sien ons beslis weer!

Deirdre S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre S

Rustigheid in die bos.

Lekker om na lang dag in motor, 'n welkome vriendelike ontvangs te kry. Kamer was netjies. Hoogtepunte vir ons was, die lodge is teen aan die rivier (olifante, bokke, buffels ens, gesien). Aandete was tops, regtig smaaklik voorberei. Ons het ons verblyf geniet, dankie.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We are glad to know you enjoyed your stay with us.
We hope you visit again
Kind regards
Rio vista team

Rio Vista Lodge
L R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
L R

Die plek het potensiaal.

Die uitsig van die grasperk mooi. Die eenheid is slim uitgelê en lekker lig. Die linne en handdoeke vars, die kussings is baie hard. Skoon, behalwe 'n vuilmerk op die mat voor een van die banke met ander woorde. Die 4-ster is nie rêrig van pas vir die selfsorg deel nie. Daar is geen proppe in die een badkamer nie, oond nie, wynglase en sleutels van die skuifdeure nie. Die aandete was smaaklik en mooi bedien. Die kelner was puik. Mense daar is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt: Die warm ontbyt was aanvaarbaar, behalwe die eiers was te sout en was so voorgesit. Daar was polonie ('n "no-no", sekerlik) en bruin pynappelskywe vir die koue deel van die ontbyt voorgesit. Ons het besluit ons sal nie die ontbyt ons tweede oggend bywoon nie om die rede. Goed wat maklik kan verbeter word.

Rio Vista Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons sal definitief jul punte in gedagte hou en veranderinge maak.

Groete
Bestuur

Rio Vista Lodge
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Estelle A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Een nag oorgeslaap op pad na Kruger Wildtuin.

Die kamer was baie netjies en mooi versorg. Die aandete by die restaurant was heerlik met 'n wonderlike besoek van 'n paar olifante reg voor ons. Dit was beslis 'n hoogtepunt. Baie dankie vir aangename verblyf en gasvryheid.

Sarah V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V

Ons het dit baie geniet en die kos en slaapplek was uitstekend!

Die uitsig is fantasties! Om rustig in die restaurant te sit met 'n glasie koue witwyn terwyl die son ondergaan, die olifante kom swem, en die seekoeie rustig wei, is net so lekker!

Johan D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekende verblyf en ons het heerlik geëet op die houtdek.

Baie mooi en netjiese verblyf ... sal verseker weer daar besoek aflê!

Shaun V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Amazing

Friendly Staff, great services, awesome location and an overall stunning experience.

Su-mari R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari R

Ek en my eggenoot het 'n onvergeetlike lekker naweek in die natuur gehad!

Rio Vista was presies wat ons nodig gehad het - in die hartjie van die natuur, wat uitkyk oor die Krokodilrivier. Rustige omgewing, vriendelike personeel en netjiese kamers. Ons sien uit daarna om weer te kan gaan!

Bulelwa N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulelwa N

I really loved the lodge and friendly staff

We really enjoyed our stay, the room are spacious, air-conditioned which really helped a lot because Mpumalanga is very hot. I loved the restaurant lappa, as it had a nice view, and was very cool. Just a suggestion on breakfast, a variety will be nice as we were served bacon & eggs on Saturday & Sunday. All in all, nice, quiet, and very friendly staff.

Naomi S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Verblyf was luuks, 'n groot bederf en absoluut gerieflik en mooi!

Ons beveel Rio Vista Lodge aan vir 'n vakansie. Daar is so baie om te doen. Die omgewing is onbeskryflik mooi en die voorreg om wild vanaf die patio dop te hou, is so spesiaal! Heerlike etes en 'n lekker swembad om in af te koel. Die wildsritte is awesome!

Jenine D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine D

Gesellig, rustig, waarde vir geld!

Ons is aangenaam verras met dié gesellige plekkie. Sal definitief weer daar gaan bly en beveel dit aan vir enige iemand wat hou van rustigheid en natuurlewe! Beste akkommodasie in Malelane.

Dolf R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf R

Baie gerieflik en fantastiese ligging op rivieroewer!

Baie netjiese huisvesting en die restaurant het baie lekker kos.

Hannelien H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelien H

Asemrowende uitsig!

Baie goed geleë, heerlike kos, baie wild by die rivier!

Carin V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V

Die kamers is gerieflik, kan Rio Vista aanbeveel!

Privaatheid was ietwat van 'n probleem, ons moes die gordyne toehou siende dat die kamer op die swembad uitgeloop het. Aandete by die restaurant was smaaklik!

Philippus W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus W

Aangename en vriendelike bestuur.

Ons sou graag hangplek in die badkamer en 'n bagasierak wou gehad het. Die uitsig is wonderlik en gasvryheid is uitstekend. Rustige omgewing. Sal dit aanbeveel.

Annelie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie L

"Wow" en rustig!

Baie skoon kamers. Rustige omgewing. Ek is mal oor die rivier en uitsig op die Wildtuin.

Andre S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Heel aangenaam!

Dit was redelik, maar die ontbyt en aandete was nie uitstaande nie.

Jacques P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Goeie verblyf vir kort tydperk.

Goeie waarde vir geld en vriendelike span. Lekker naby aktiwiteite ... net jammer vir die kragopwekker wat die hele aand loop; dit verniel nogals die bosatmosfeer.

Annerie G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie G

Wat 'n lekkerte om alles van die wildtuin te hoor en sien, sonder om in jou motor te klim!

Dit was baie lekker en ons het interessante gaste ontmoet. Die wild is ook vet en gesond!

Claire A - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire A

A real oasis. As I woke up saw a hippo, buck and two crocodiles from the deck.

The only criticism is that the breakfast buffet was very basic with only a choice of one yoghurt, one cereal and one jam for toast. No other bread, and very little fruit. However, the fried meal offered was good. We loved the place and will definitely be back!

Thea V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Waauw!

Dis beslis die moeite werd om te probeer.

Fran V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran V

Baie lekker gebly in skoon, netjiese kamers!

Baie lekker! Baie wild gesien langs die rivier.

Willie T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Dit was aangenaam en rustig.

Die plek was skoon en die personeel het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ongelukkig het die TV nie al die gunsteling-programme gehad nie.

Jurgens R - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens R

Will visit Rio Vista Lodge more offen

The best customer service we've had in a long time!

Vanaf
Vanaf R2 323
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 323
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, Lebombo-rylaan 1062, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e30d50085614949ecbbe788d4284a10225d38fa9e840716c2264ae0dcc3a0021f95556c87f4610e8a031410cfe4cb48fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 323 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Monte Vista Estate 1062 Lebombo Drive 1320 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.487231897202 31.50266289711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang