Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rio Vista Lodge

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, Lebombo-rylaan 1062, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Rio Vista Lodge is 'n vierster-lodge op die Krokodilrivieroewer met panoramiese uitsigte oor die Krugerwildtuin. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil en ontspannende wegbreek, ver van die gewoel van die stadslewe.

Verblyf word in 27 eenhede met slaapplek vir 54 gaste gebied. Alle kamers het gemaklike beddens, badkamers met storte of baddens, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-pendeldiens, wasgoeddienste, 'n kroeg, 'n restaurant en begeleide wildritte as ekstras in. Gaste kan op die perseel swem, voëlkyk en wildkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Monte Vista Estate, Lebombo-rylaan 1062, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Rio Vista Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, Lebombo-rylaan 1062, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e30d50085614949ecbbe788d4284a10225d38fa9e840716c2264ae0dcc3a0021f95556c87f4610e8a031410cfe4cb48fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Monte Vista Estate 1062 Lebombo Drive 1320 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.487231897202 31.50266289711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456