Rip van Winkel Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rip van Winkel Guest House bied gerieflike oornagverblyf op 'n kleinhoewe naby Lephalale. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers, gesinne, enkelreisigers en toeriste wat op pad is na Botswana.
Gaste kan tussen die standaardgastekamers of die losstaande eenhede kies. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Elke losstaande eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is. Elke eenheid het 'n leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel wat na die stoep lei.
Die eiendom word deur 'n tuin omring en bied 'n rustige webreek in die Bosveld. Daar is 2 kragstasies en 'n steenkoolmyn naby die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Jorine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Rip van Winkel Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo