Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ripple Hill Hotel

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-gemeenskap, Patensie. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik van die Oos-Kaap geleë. Dit bied die perfekte wegbreek vir gaste wat van die stad se gedruis wil ontsnap.

Die hotel spog met ouwêreldse bekoring en karakter met verhewe plafonne en houtvloere regdeur die gebou. Daar is 7 kamers met slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet, lugversorging, WiFi, kamerdiens en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, Groot 5-kyk, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Let asb. daarop dat ons restaurant- en kroegareas nie op Sondae oop is nie en ons kan dus geen etes op Sondae bedien nie. Ons kan wel ons gaste na eetplekke in die omgewing verwys wat ontbyt en middagetes op Sondae tussen 08:00 en 17:00 bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Cathy M
Saam met lewensmaat
5.0
A great place to rest after a long day driving. Lovely old hotel. Rooms are well set up. Delightful staff, very helpful and friendly. D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Riana S
5.0
Wonderlik! Ek is mal oor die hotel! Sal altyd my eerste keuse wees.
Nov 2023
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en geëet by die restaurant. Kan beslis aanbeveel. Kamers is gerieflik, skoon en netjies. Patensie self is mooi skoon en onderhou. ...
Sien meer
Okt 2023
Susan H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, heerlike kos. Stunning hotel, John het ons persoonlik verwelkom en tuis laat voel. Hulle maak die heerlikste boerewors en sosaties.
Okt 2023
Riana S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles was perfek gewees. Sal 100% weer daar bly. Ek kom van daai wereld eintlik en dit was so lekker om ter...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ripple Hill Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ14k4i1B43gJCUOPrGhWpcOPJ7DQsKGhpxxscKtkwPi2dDQenh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Paul Ferreira Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.758901833698 24.809135198593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang