Ripple Hill Hotel
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-gemeenskap, Patensie. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik van die Oos-Kaap geleë. Dit bied die perfekte wegbreek vir gaste wat van die stad se gedruis wil ontsnap.
Die hotel spog met ouwêreldse bekoring en karakter met verhewe plafonne en houtvloere regdeur die gebou. Daar is 7 kamers met slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet, lugversorging, WiFi, kamerdiens en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, Groot 5-kyk, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.
Let asb. daarop dat ons restaurant- en kroegareas nie op Sondae oop is nie en ons kan dus geen etes op Sondae bedien nie. Ons kan wel ons gaste na eetplekke in die omgewing verwys wat ontbyt en middagetes op Sondae tussen 08:00 en 17:00 bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink Ripple Hill Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: