Ripplewood
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dee-rylaan 1A, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ripplewood is 'n bekoorlike selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Three Rivers, Vereeniging en is ideaal vir klein gesinne of sakereisigers.
Dié dupleks bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n plonspoel en 'n privaat tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie dupleks is naby winkelsentrums, geriefswinkels, restaurante en die Midvaal Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dee-rylaan 1A, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink Ripplewood het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dee-rylaan 1A, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng