Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rise and Shine Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

I.T Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 29 resensies vir Rise and Shine Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.2/5
Lorraine N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine N

24 uur aan diens. Veilig.

Daar is altyd iemand aan diens. Dit was gerusstellend. Ons ure daar was nie gewone ure nie; het baie laat bespreek en weer 'n ekstra nag ook op die laaste minuut bespreek. Dit was 'n goeie plek om by te bly met moeilike persoonlike omstandighede.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lemari F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lemari F

Vuil, muf en onplesierig.

Die mure en storte is vol muf, beddegoed is vuil, plafonne dop af. Enigste hoogtepunt van verblyf was die ontbyt en die kok wat kosgemaak het. Hy kom van Rouxville af, waar my Pa groot geword het, hy en my Pa kon stories uitruil tydens ontbyt.

El-marie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
El-marie F

Nie wat mens verwag het nie.

Die lodge is skoon en netjies en die dame aan diens was uiters hulpvaardig. Dit blyk dat dit eens op 'n tyd 'n agtermekaar plek was, maar nou val dinge effens uitmekaar, met los badkamer "fittings", yskassies wat beter dae gesien het, borde en koppies wat gekraak is, ens. Die ligging is net goed as mens iemand in Universitas moet besoek, want andersins voel mens baie onveilig sodra jy by die hek uitry. Nie sleg vir iemand wat 'n klein begroting het nie, maar ek het nie R1000 per nag per kamer as 'n winskopie beskou nie, dus moet die pryse beslis aangepas word.

Charmaine P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine P

Ongeorganiseerd en badkamer vuil.

By aankoms nie ons op sisteem gehad nie. Badkamerteëls aangepak.

Clemence M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemence M

It was amazing.

We enjoyed our stay, the swimming pool was lovely and also there was a bar to chill.

Niel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Niel K

Chaos! Dronkenskap! Lawaai! Geen beheer oor gaste wat wangedrag openbaar nie!

Die bestuur laat wanorde, lawaai en dronkenskap toe en het geen beheer oor baie van die gaste nie. Dronk gaste ruk aan jou deur in die vroeë oggendure. Skree en totaal onaanvaarbare gedrag. Ons sal nooit weer daar tuisgaan nie. Bitter slegte ervaring. Het selfs met eienaar gepraat wat nie eers weer terugvoer gegee het nie. Groot teleurstelling.

Paulo C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulo C

Comfy, neat Bloem stopover.

Really clean and comfortable accommodation. We enjoyed a braai while swimming and the friendly dog Romeo which surprised us with its swimming abilities put a smile on our faces.

Chantelle R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Goed geleë met al die nodige geriewe en 'n heerlike ontbyt!

Sien sterre.

Carol K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carol K

The other single bed was extremely squishy and uncomfortable to sleep on.

For the cost of the breakfast must be included.

Riaan H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Soos by die huis.

Vriendelik, behulpsaam moeite werd.

Rise and Shine Lodge se terugvoer

Good Day,

Thank you very much for the review.

Regards,
Michelle

Rise and Shine Lodge
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rachel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B

Gemaklik.

Vreeslike gemaklike verblyf.

Rika S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S

Ongelooflik gerieflik en netjies.

Alles wat jy nodig het om na 'n lang reis net te rus en bene te strek. Die was ons tweede keer wat ons hier oorslaap en ek sal weer. Goed geleë naby aan die hoofweg.

Tienie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Stylish.

Had a very pleasant stay. Breakfast very nice.

Louis L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Uitstekend!

Baie vriendelike diens. Klein, maar goed toegeruste kamer in 'n mooi en netjiese kompleks. Diens was uitstekend!

Marjan B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjan B

Skoon, netjies, verwelkomend. Swak aandete.

Baie skoon, netjies en die ontvangsheer was vreeslik verwelkomend, vriendelik en behulpsaam. Was heerlik om te kan swem na 'n lang dag in die kar veral vir ons 4-jarige seuntjie. Wel erg teleurgestel in die uiterse swak "aandete" en vir R170 per persoon vir 'n burger is dit 'n rip off. Die kos was alles koud. Die hamburger-patty was nie ordentlik gebak nie, die chips was nie genoeg gebak nie en die roomspinasie was vol sand. Ons het maar geëet want ons was erg honger en het dit bespreek en daar was nie ander opsies nie. Krag het so 8 nm af gegaan vir 'n uur of twee. Niemand het kom sê wat aangaan of vir ons 'n lamp of kers kom aanbied nie. Daar was byna niemand in die lodge nie so hul kon maar regtig vir die paar gaste daar 'n kers of lamp bring. Ontbyt was heerlik.

Louwrens Marthinus W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens Marthinus W

Beste diens!

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Cecile N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile N

Nice and cosy place.

The room was a bit smaller than expected, and we also missed a fridge in the room. But overall, it was a cosy place. We liked the pool area.

Chantelle N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle N

Baie gemaklik! Baie goeie diens! Aangename verblyf!

Die geriewe was baie skoon en gemaklik. Die enige klagte was dat ons een kamer se gordyne nie donker genoeg was nie en die straatligte het bietjie gepla maar verder was die diens baie goed. Sal definitief weer daar oornag.

Karen J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen J

Accommodation was comfortable.

My stay was comfortable, however I think there is room for improvement. That the amount per day excluded breakfast was only spotted after the booking was made and paid for. Also the bathroom is very stuffy and smelly and maybe air freshener / blocks / or fragrant sticks can be put to freshen up the air. The bathroom mats are also not very clean and could have been replaced or a shower towel could have been put in the bathroom. The fridge in the room freezes anything that gets put in there – it needs to be looked at.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was gemaklik.

My verblyf was gemaklik, maar ek dink daar is ruimte vir verbetering. Dat die bedrag per dag ontbyt uitsluit is eers gesien nadat die bespreking gemaak en betaal is. Die badkamer is ook baie bedompig en ruik nie baie lekker nie. Miskien moet lugverfrisser of parfuumstokkies oorweeg word. Die badkamermatte is ook nie baie skoon nie en moet vervang word of 'n storthanddoek kon in die badkamer gesit word. Die yskas in die kamer vries alles wat daar inkom - daar moet daarna gekyk word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sunette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette W

Voldoende.

Ek was effens teleurgesteld met die ontbyt - geen servette enige van die twee dae nie. Vuil borde ens. word nie weggeneem nie en daar is nie plek om dit te sit nie. Tweede oggend was daar nie jogurt of vrugte nie - iemand was uit om te gaan koop.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Irma S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Irma S

Wanvoorstelling.

Oud en afgeleef. Maksimum kamers op 'n woonerf ingeprop in 'n vaal buurt op besige straathoek. Kamers knap en baie lanklaas enige aandag gekry.

Esmeralda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Esmeralda S

Die verwagtinge wat geskep word deur advertensie op die internet is glad nie wat mens kry nie.

Was aanvaarbaar, maar sal glad nie weer daarheen gaan nie. Die persoon wat ons gehelp het was baie behulpsaam, maar dis net die kwaliteit van die plek was teleurstellend. Groter verwagtinge was geskep deur die advertensie.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tjaart V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Gerieflik en ontspanned.

Die verblyf was 'n oase na 'n lang rit vanaf Worcester. Ons ontvangs was gasvry en vriendelik en daar is moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Die ontbyt was vyfster en keurig aangebied. Ons kan met 'n oop gemoed hierdie fasiliteit aanbeveel.

Hannes S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Verblyf tydens krieket-toernooi.

Ligging baie goed. Kamers netjies. Enkelkamers met enkelbeddens bietjie klein.

Vanaf
Vanaf R1 074
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 074
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-rylaan 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2d7d4a8a98e487c5771349af461a5e5516304883e7fa78434ab568aceb610d4a5cd5fb98536841023b6d193f4d1d897a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 074 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 2 Wynand Mouton Drive Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.11476 26.18211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang