Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rise and Shine Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Lorraine N
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

24 uur aan diens. Veilig. Daar is altyd iemand aan diens. Dit was gerusstellend. Ons ure daar was nie gewone ure nie; het baie laat bespreek en weer 'n ekstra nag ook op die laaste minuut bespreek. Dit was 'n goeie plek om by te bly met moeilike persoonlike omstandighede.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lemari F
1 nag
2.2
Aug 2023

Vuil, muf en onplesierig. Die mure en storte is vol muf, beddegoed is vuil, plafonne dop af. Enigste hoogtepunt van verblyf was die ontbyt en die kok wat kosgemaak het. Hy kom van Rouxville af, waar my Pa groot geword het, hy en my Pa kon stories uitruil tydens ontbyt.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

El-marie F
1 nag Gesin met tieners
3.0
Des 2022

Nie wat mens verwag het nie. Die lodge is skoon en netjies en die dame aan diens was uiters hulpvaardig. Dit blyk dat dit eens op 'n tyd 'n agtermekaar plek was, maar nou val dinge effens uitmekaar, met los badkamer "fittings", yskassies wat beter dae gesien het, borde en koppies wat gekraak is, ens. Die ligging is net goed as mens iemand in Universitas moet besoek, want andersins voel mens baie onveilig sodra jy by die hek uitry. Nie sleg vir iemand wat 'n klein begroting het nie, maar ek het nie R1000 per nag per kamer as 'n winskopie beskou nie, dus moet die pryse beslis aangepas word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine P
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Des 2022

Ongeorganiseerd en badkamer vuil. By aankoms nie ons op sisteem gehad nie. Badkamerteëls aangepak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Clemence M
Kort verblyf
4.8
Sep 2021

It was amazing. We enjoyed our stay, the swimming pool was lovely and also there was a bar to chill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Sep 2021

Chaos! Dronkenskap! Lawaai! Geen beheer oor gaste wat wangedrag openbaar nie! Die bestuur laat wanorde, lawaai en dronkenskap toe en het geen beheer oor baie van die gaste nie. Dronk gaste ruk aan jou deur in die vroeë oggendure. Skree en totaal onaanvaarbare gedrag. Ons sal nooit weer daar tuisgaan nie. Bitter slegte ervaring. Het selfs met eienaar gepraat wat nie eers weer terugvoer gegee het nie. Groot teleurstelling.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Paulo C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Comfy, neat Bloem stopover. Really clean and comfortable accommodation. We enjoyed a braai while swimming and the friendly dog Romeo which surprised us with its swimming abilities put a smile on our faces.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Goed geleë met al die nodige geriewe en 'n heerlike ontbyt! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol K
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2019

The other single bed was extremely squishy and uncomfortable to sleep on. For the cost of the breakfast must be included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

I.T Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 074
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 074
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-rylaan 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2d7d4a8a98e487c5771349af461a5e5516304883e7fa78434ab568aceb610d4a5cd5fb98536841023b6d193f4d1d897a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 074 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 2 Wynand Mouton Drive Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.11476 26.18211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang