Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rising Rocks Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nokuthula N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Home away from home experience. It was a therapeutic experience, we had all the fun, and the hospitality was amazing. We will definitely miss the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mind blowingly amazing. Wat 'n ongelooflike plek. Super skoon, veilig, baie goed om te doen. Ongelooflike gashere. Baie dankie. Julle was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Goeiedag Christel Baie dankie vir jou goeie resensie en dit was 'n plesier en 'n eer om jou en jou gesin te huisves, ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle gou weer te huisves nie. Hartlike groete Michael/Gabriël RRF span

Tebogo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Exciting. The place is so nice, clean and peaceful. My kids enjoyed it so much, and the host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zweli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Revitalising and relaxing. Our stay was wonderful. We enjoyed the peaceful and quiet environment surrounded by nature. The kids had a play area to keep them busy. Our host was very friendly, kept us informed, and was always ready to assist with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Zweli, thank you for taking the time to give us a detailed review. We truly enjoyed having you on our farm. We hope to see you again soon!

Carie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Lekker gestap, lekker gebraai en die personeel is hulpvaardig en vriendelik. Ons het lekker gebly. Die personeel is uiters gaaf en geen versoek is te veel gevra nie. Ons is op die hande gedra. Dalk sal kussings vir buite sit lekker wees, en 'n handedoek in die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Carie, dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n eerlike, gedetailleerde resensie te gee. Ons waardeer u terugvoer en sal u aanbevelings in ag neem. Ons kan nie wag om jou binnekort weer te huisves nie.

Linda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Great host!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Baie dankie, Linda! Dit was so 'n plesier om julle te huisves. Sien julle binnekort weer!

Nadine V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dit was 'n baie lekker bly met baie vriendelike personeel, baie skoon, veilig en so rustig. Lekker inspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Nadine, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n eerlike gedetailleerde resensie te gee. Dit was so 'n plesier om julle te huisves. Sien jou binnekort weer!

Ana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

It was a great family getaway in beautiful surroundings and we could all relax. This was a great weekend for our family. Our host made us feel at home and was very friendly. We enjoyed the pool and the hike was lovely. The farm is peaceful and beautiful and had all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Ana, thank you for an honest, detailed review. We truly appreciate it. It was a pleasure to host you and your family! We are excited to host you again soon!

Kenny P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

It was very nice and quiet place. I enjoyed myself with my family, everyone was happy. We hiked three kilometres, very steep, was nice at same time. The view is amazing on the mountain. You can see the whole Magalies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gabriel
Rising Rocks Farm
Kenny, thank you for taking the time to give us an honest, detailed review. We truly appreciate it. We look forward to welcoming you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gabriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 109, Vaalbank 512, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a63aca51ca64d8d585cc716565ac58397ac0310b7897723841e1f84278f94455d0589b31d5d2cdbd4d8c02cc8a5a4623cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Portion 109 Vaalbank 512 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.978697935955 27.524063557698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang