Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ritsako Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ritsako Game Lodge bied B&B en selfsorgverblyf en is in die Dinokeng-wildreservaat geleë, sowat 53 km vanaf sentraal Pretoria. Die lodge bied ideale ontspannings- of korporatiewe wegbreek vir gaste.

Verblyf by Ritsako Game Lodge bestaan uit verskeie grasdak-chalets wat tussen 2 en 10 mense kan akkommodeer. Dié eenhede bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers en badkamers en bevat geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere hotel-DStv-kanale. Die selfsorg-chalets het toegang tot 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, waar gaste hul eie maaltye kan voorberei en kook.

Vir diegene wat nie wil kook nie, kan ontbyt en ander stewige etes bestel en by die restaurant op die perseel geniet word. Die lodge spog met gratis WiFi-toegang, 'n swembad en swembadkroegarea; 'n boma en braaigeriewe, en goed versorgde tuine. Goed toegeruste konferensiegeriewe is beskikbaar om vir afgevaardigdes te huur, wat ook vir spanbou en spesiale geleenthede soos troues gebruik kan word.

Ritsako Game Lodge is ook sowat 103 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, asook O.R Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilli-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Ritsako Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f91b7a0f735b95f4f4e1b4d4a3289c7107b4ec0b1f745bde62982f00705e28722b8786ac48c371b6afdb5c0d134a003b487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 19 of the Farm Kaallaagte 122 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.403352378203 28.36193561554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang