Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riva Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Bertie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en bekostigbaar. Baie netjies en beslis bekostigbaar en ek hou daarvan dat die plek buite die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Riva Resort sal élke keer ons oornagstop wees in Upington! Dankie. Heerlik gebly by Riva Resort wat soos plaas voel met al die diere, water en die ent uit die dorp. Tjoepstil in die nag en die ganse maak jou soggens wakker. Joey is 'n uitstekende gasvrou wat gereeld seker maak of mens iets nodig het terwyl jy ontspan by die restaurant wat heerlike kos bedien! Die kamer is ruim en die aircon 'n lafenis! Alles is blinkskoon in die en suite-kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar oornag wanneer ons op reis. Ons het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Goed ingerig, netjies en skoon. Vriendelike diens. Netjies en sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Dit was *nice* gewees. Dit was heerlik, baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerieda V
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Sal weer gebruik maak van dit. Die restaurant op perseel is nie oop op Maandae nie. Alles was in besigheidseenhede gewees. Nogmaals dankie, lekker geslaap daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Al voorstel wat ek sal maak is dat daar ligte is indien dit loadshedding is, want dis bitter donker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marna
Riva Resort
Hallo Chantelle Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het vir alle chalets voorsorg getref vir loadshedding. Die hartseer is mos ongelukkig dat van die gaste die liggies en goed wat vir loadshedding in die chalets gesit word, inpak en saam neem. Maar ek gaan beslis aandag gee aan jou versoek. Mooi bly.

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Teleurgesteld. Lekker geslaap en rustig, maar instandhouding is nodig. Die eenheid waarin ons was, het die TV asook die buite ligte nie gewerk nie, en die ketel het net gekook wanneer hy wou. Alhoewel ons aangedui het dat ons die aand in die restaurant sal eet, was daar nie plek binne nie en wou hulle hê ons moet buite sit agv. voorbereiding vir 'n funksie die volgende dag. Het wel later plek binne gemaak. Dit wat ons vanaf die spyskaart wou bestel, was nie in voorraad nie en ons moes maar met iets anders tevrede wees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Desmond P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Dit was fantiesties en 'n baie rustige atmosfeer met fantastiese wegneemetes. Sal beslis weer 'n draai by Riva wil maak gedurende die somertydperk en meer te sien kry van die magtige Oranjerivier en omliggende besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Riva Resort
Hallo Desmond Baie dankie vir lekker terugvoering. Ons hoop om julle in die toekoms gou weer te sien. Riva Groete

Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, veilig en perfek geleë. Wat 'n pragtige groen oase, rustig en 'n heerlike restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Riva Resort
Baie dankie vir lekker positiewe terugvoering. Ons hoop julle maak in die toekoms weer 'n draai. Riva Groete. Marna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang