Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jakobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik stil en rustig. Ons het so lekker gebly, was hier vir die 2de keer en sal vir seker weer kom. Ons het 29 visse gevang in die rivier asook die dam. Mooi gesonde visse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Was lekker. Verblyf is besonders, maar die pad en baie is nie so fantasties nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Die plek is gemaak om te rus. Die visvang is uit die boonste rakke en Oom Angus se raad oor die beste plekke om te hengel was puik. Elvinbrook het wel iets kort - 'n gemaklike rusbank vir twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuanitha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtig reg langs die rivier. Daar is 'n lang grondpad om te ry, maar word goed in stand gehou dit voel of jy in n ander wêreld inry. As dit rus, stilte en vrede is wat jy soek, is hierdie vir seker die regte plek! Die huisie was smaakvol versier en blinkskoon. Bederfies soos heerlike beskuit en 'n hele houer sjokolade! Genoeg klein kombersies om snoesig voor die kaggel te sit en wat 'n wonderlike idee om elektriese komberse op die beddens te hê. Die mooiste uitsig oral waar mens kyk en soveel plek om te kan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Breathtaking. The place was the same as shown on the website, it's a good place for a spiritual retreat and for those who need to disconnect from the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hananja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Heerlik ontspan in die vars lug. Geen sein, pragtige omgewing, spesiale gesinstyd gehad, net wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Kos vir die siel. Ons sal vir seker weer bespreek. Die kinders het die rivier vreeslik geniet. Die stoep met die braai-area is baie gerieflik en het 'n wonderlike uitsig oor die rivier. Die mooiste sonopkoms en -ondergang. Die huis is baie gerieflik, skoon en toegerus met als wat nodig is. Jenny en Angus het ons vriendelik ontvang. Die vis was bietjie sku om te byt (darem een gekry), maar ek moet bysê die rivier was bietjie laag. 'n Lekker plek vir familie en vriende om weg te breek en weer asem te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Awesome. Lekker. Net wat ons nodig gehad het. Wel, Tannie Jenny en Oom Angus het ons met ope arms verwelkom. Die unit was mooi skoon en alles wat 'n mens soek en meer. Die kaggel, buitebraai en bankie by die rivier was 'n plus. Ek en my vrou het dit baie geniet en wil net terug. Regtig amazing sterre gesien, wild en as jy hou van fly-fishing is dit jou plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monya K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlik! Wonderlik! Wonderlik! Pragtige stukkie aarde van God se skepping!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik. Baie netjies, baie privaat, pragtige uitsig, ruim woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWur8xc70zZSWoeXlVwPzppCxpcwOgvtXLPSwSdrdiL5F4WFBLD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 140 nouVanaf R3 519 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036141 30.551358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang