Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jakobus H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus H

Heerlik stil en rustig.

Ons het so lekker gebly, was hier vir die 2de keer en sal vir seker weer kom. Ons het 29 visse gevang in die rivier asook die dam. Mooi gesonde visse.

Charlene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Was lekker.

Verblyf is besonders, maar die pad en baie is nie so fantasties nie.

Marnus J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Fantasties.

Die plek is gemaak om te rus. Die visvang is uit die boonste rakke en Oom Angus se raad oor die beste plekke om te hengel was puik. Elvinbrook het wel iets kort - 'n gemaklike rusbank vir twee.

Thuanitha P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P

Pragtig reg langs die rivier.

Daar is 'n lang grondpad om te ry, maar word goed in stand gehou dit voel of jy in n ander wêreld inry. As dit rus, stilte en vrede is wat jy soek, is hierdie vir seker die regte plek! Die huisie was smaakvol versier en blinkskoon. Bederfies soos heerlike beskuit en 'n hele houer sjokolade! Genoeg klein kombersies om snoesig voor die kaggel te sit en wat 'n wonderlike idee om elektriese komberse op die beddens te hê. Die mooiste uitsig oral waar mens kyk en soveel plek om te kan stap.

Ellen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D

Breathtaking.

The place was the same as shown on the website, it's a good place for a spiritual retreat and for those who need to disconnect from the world.

Hananja L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hananja L

Heerlik ontspan in die vars lug.

Geen sein, pragtige omgewing, spesiale gesinstyd gehad, net wat mens nodig het.

Marlene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Kos vir die siel.

Ons sal vir seker weer bespreek. Die kinders het die rivier vreeslik geniet. Die stoep met die braai-area is baie gerieflik en het 'n wonderlike uitsig oor die rivier. Die mooiste sonopkoms en -ondergang. Die huis is baie gerieflik, skoon en toegerus met als wat nodig is. Jenny en Angus het ons vriendelik ontvang. Die vis was bietjie sku om te byt (darem een gekry), maar ek moet bysê die rivier was bietjie laag. 'n Lekker plek vir familie en vriende om weg te breek en weer asem te skep.

Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Awesome. Lekker. Net wat ons nodig gehad het.

Wel, Tannie Jenny en Oom Angus het ons met ope arms verwelkom. Die unit was mooi skoon en alles wat 'n mens soek en meer. Die kaggel, buitebraai en bankie by die rivier was 'n plus. Ek en my vrou het dit baie geniet en wil net terug. Regtig amazing sterre gesien, wild en as jy hou van fly-fishing is dit jou plek.

Monya K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya K

Wonderlik! Wonderlik! Wonderlik!

Pragtige stukkie aarde van God se skepping!

Rieka V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieka V

Heerlik.

Baie netjies, baie privaat, pragtige uitsig, ruim woning.

Monika R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Asemrowend mooi.

Een van die mooiste plekke waar ons nog ooit was. Asemrowende natuurskoon. Kan dit hoogs aanbeveel.

Wynand R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand R

Ideale wegbreek in die natuur.

Baie lekker gekuier en die verblyf, omgewing met die rivier en visvangs was uit die boeke! Angus, Jenny en hulle span gaan uit die pad om dit 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Weila-marie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Weila-marie S

We had an awesome time! Great getaway!

The only thing that needs some attention are the mattresses. Very squeaky and noisy. The kitchen didn't have any dish cloths, and some utensils can be added. Otherwise, spectacular views and surroundings!

Johann N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

'n Ongelooflike buitelug-naweek in 'n idiliese omgewing!

Dis 'n sprokies-mooi omgewing met die rivier wat enigiemand, kind of grootmens, ure kan besig hou! Die huis is vreeslik ruim met 'n baie lekker oopplan leefvertrek, massiewe kaggel en ongelooflike uitsig vanaf die ruim stoep. Heelwat wild gesien nie te ver van die huis af nie. Ons sal weer gaan.

Louisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Manna vir die siel.

Ons het elke oomblik van ons verblyf terdeë geniet. Die stilte, natuurskoon en geluid van die kabbelende water was soos manna vir die siel. Die chalet was absoluut goed ingerig en baie ruim. Net nodig om kos en klere saam te neem. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Rivendell is hoogs aan te beveel. Baie dankie aan Jenny en Anchus vir jul gasvryheid.

Marius P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Uitstekende plek en die beste vir natuurliefhebbers en hengelaars.

Daar is min plekke soos Rivendell, die plek is skoon, groot geniet en baie luuks. Skoonmaak diens is ingesluit, vriendelike en uitstekende diens wat verskaf word. Ongeag ons nie-so-goeie-weer nie, was dit 'n wonderlike plek om te wees, met die moeilike weersomstandighede en al, het ons nog steeds visgevang, oom Angus en sy vrou gee regtig om vir hulle kliënte en veral dat kliënte en hul kinders moet kan vis van alles wat beskikbaar is geniet. Daar is beslis baie vis en ons gaan beslis terug oor 'n maand of twee om hulle te gaan vang. Well done oom Angus en gade - baie dankie vir alles.

Tak B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tak B

Pragtig, rustig, heerlik.

Ons sal enige dag teruggaan, baie vriendelike diens en dit was baie skoon en netjies. Dit was regtig besonders om in so 'n pragtige omgewing te gaan rus, ons sal forelvang en die stap vir seker aanbeveel. Baie lekker plek om na toe te gaan saam met vriende wat van buitelewe hou of jou gesin.

Karien H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H

Baie lekker rustig, sonder fone.

Daar is nie WiFi beskikbaar nie maar die kuier was baie lekker.

Elize D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Rustig en stil.

Waarde vir geld verblyf! Regtig 'n plek wat ek weer sal besoek.

Maike K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike K

Asemrowende natuur en pragtige huis.

Ons het so lekker gebly. Ons was by Hobiton. Die huis is baie stylvol en netjies en het alle gerei wat mens nodig het om kos te maak. Daar was ook lekker beskuit en Nougat. Die natuur is beeldskoon en ons kon goed rus. Die rivierwater is skoon so mens kan die visse mooi sien, wat help met die visvang. Ons kan nie wag om weer te kom nie.

Marisa Schreiber S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa Schreiber S

Excellent.

Absolute heaven! Quiet, beautiful, peaceful! Nature at it's best! Fishing was excellent! The river is clean. Will definitely go back! One of the best things was that there was no TV! Family time at its best! We all enjoyed it! From the teenagers to our 4 year old!

Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWur8xc70zZSWoeXlVwPzppCxpcwOgvtXLPSwSdrdiL5F4WFBLD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 140 nouVanaf R3 519 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036141 30.551358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang