Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R4 140 R3 519 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander eenhede, op die oewer van die Spekboomrivier, wat gereeld vol reënboogforelle binne die Rivendell Trout Estate is. Hierdie landgoed is deel van die Mount Anderson Water Opvanggebied, 'n uitgestrekte bewarea wat oor duisende hektaar strek. Die reservaat is die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild, insluitend koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane, wat vrylik deur die gebied rondloop. Gaste kan dikwels hierdie diere sien wat rustig wei terwyl hulle vir forel kunsvlieghengel.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamers het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In 'n aparte opwaskamer is 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n lieflike eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Buite is 'n gerieflike dek met 'n houtvuur en gasbraaigeriewe met 'n uitsig oor forelpoele in die rivier.

Hierdie verblyf is op pad na die Krugerwildtuin en is sentraal vir dagbesoeke aan Dullstroom, Bourke's Luck Potholes, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jakobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil en rustig. Ons het so lekker gebly, was hier vir die 2de keer en sal vir seker weer kom. Ons het 29 visse gevang in die rivier asook die ...
Sien meer
Jun 2024
Charlene S
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker. Verblyf is besonders, maar die pad en baie is nie so fantasties nie.
Des 2023
Marnus J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die plek is gemaak om te rus. Die visvang is uit die boonste rakke en Oom Angus se raad oor die beste plekke om te hengel was puik. Elvinb...
Sien meer
Okt 2023
Thuanitha P
Gesin met tieners
5.0
Pragtig reg langs die rivier. Daar is 'n lang grondpad om te ry, maar word goed in stand gehou dit voel of jy in n ander wêreld inry. As dit rus, stil...
Sien meer
Jul 2023
Ellen D
5.0
Breathtaking. The place was the same as shown on the website, it's a good place for a spiritual retreat and for those who need to disco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 140
R4 140 R3 519
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWur8xc70zZSWoeXlVwPzppCxpcwOgvtXLPSwSdrdiL5F4WFBLD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 140 nouVanaf R3 519 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036141 30.551358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang